ENSURING SUSTAINABLE AND RESILIENT AIR TRAFFIC MANAGEMENT SYSTEMS FOR SOUTH AFRICA WITH COMPLEXITY AND WHOLE-OF-SOCIETY THEORY APPROACHES

Die bestuur van lugverkeer is 'n ingewikkelde, multidissiplinere, sosiotegnologiese stelsel van stelsels wat die lugvervoer industrie ondersteun. Die bekendstelling van nuwe tegnologieě aan die lugverkeer bestuurstelsel het gelei tot 'n gebrek aan begrip van die invloed van nuwe tegnologie...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:South African journal of industrial engineering 2020-11, Vol.31 (3), p.97-109
Hauptverfasser: Weiland, Linda, Law, Craig, Sunjka, Bernadette
Format: Artikel
Sprache:eng
Schlagworte:
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Die bestuur van lugverkeer is 'n ingewikkelde, multidissiplinere, sosiotegnologiese stelsel van stelsels wat die lugvervoer industrie ondersteun. Die bekendstelling van nuwe tegnologieě aan die lugverkeer bestuurstelsel het gelei tot 'n gebrek aan begrip van die invloed van nuwe tegnologie op mense, masjinerie, prosedures en regulerende omgewings. Daar is dus 'n behoefte aan metodes om geloofwaardige vereistes te bepaal wat gebruik kan word om bedryfspraktyke, beleide, gereedskapstukke en tegnieke te verbeter met die oog op voortgesette aanpasbaarheid. Die doel van hierdie artikel is om 'n konseptuele raamwerk te ontwikkel wat gebruik maak van die 'hele samelewing' perspektief en tegnieke, soos kompleksiteitsteorie, en om dit op Suid-Afrikaanse lugverkeer bestuur toe te pas. Die raamwerk is verder ontwikkel om die vereistes van 'n volhoubare en aanpasbare lugverkeer bestuurstelsel te verstaan.
ISSN:2224-7890
1012-277X
2224-7890
DOI:10.7166/31-3-2424