Oranjerivierafrikaans: 'n Argeologiese genealogie. Deel II: 19171979

Dié tweede deel van 'n vierdelige artikelreeks ondersoek die geskiedenis van die sosiolinguistiek relatief tot Oranjerivierafrikaans, een van die drie hoofdialekkontinuums van Afrikaans, van die periode 1917 tot 1979. Begrond in die linguistiese geskiedskrywing in die breë, en Michel Foucault s...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Stellenbosch papers in linguistics plus 2024, Vol.68, p.25-44
1. Verfasser: Staphorst, Luan
Format: Artikel
Sprache:por
Schlagworte:
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Dié tweede deel van 'n vierdelige artikelreeks ondersoek die geskiedenis van die sosiolinguistiek relatief tot Oranjerivierafrikaans, een van die drie hoofdialekkontinuums van Afrikaans, van die periode 1917 tot 1979. Begrond in die linguistiese geskiedskrywing in die breë, en Michel Foucault se argeologiese en genealogiese oriënterings in die besonder, skets die artikeldeel hoe die intellektuele geskiedenis van Oranjerivierafrikaans in die tydsgees van die diskoers van ras- en taalverbastering van 1917-1939, en die tydsgees van die taalatlas van 1940-1979, daar uitgesien het. Hierdie periode sien die vestiging van Afrikaanstalige taalkunde. Die optekenings van ondere andere Gideon von Wielligh, Stephanus Boshoff, John Rademeyer, Abel Coetzee, en Stephanus Louw word bespreek. Hierdeur daag die artikelreeks vier sentrale veronderstellings oor die taalvorm uit, naamlik dat daar 'n gebrek aan bronne oor die taalvorm is, dat dit redelik "onsigbaar" is, dat dit as 'n Swart Afrikaanse taalvorm getipeer kan word, en dat Kaapse Afrikaans, eerder as Oranjerivierafrikaans, as die "oudste" vorm van Afrikaans beskou moet word.
ISSN:2224-3380
2224-3380
DOI:10.5842/68-1-939