Riglyne vir die hersiening van omgewingsverwante wetgewing ter verwesenliking van die reg op toegang tot voldoende voedsel

Die ontwikkeling en implementering van wetgewing as maatreël ter verwesenliking van die reg op voedsel word as 'n internasionale en nasionale doelwit bestempel. Die Verenigde Nasies se Food and Agricultural Organization stel 'n drievlak-strategie vir die implementering van die reg op voeds...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Potchefstroom electronic law journal 2015-01, Vol.18 (5), p.1691-1724
Hauptverfasser: Gildenhuys, A., Snyman, I.
Format: Artikel
Sprache:afr ; por
Schlagworte:
Law
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Die ontwikkeling en implementering van wetgewing as maatreël ter verwesenliking van die reg op voedsel word as 'n internasionale en nasionale doelwit bestempel. Die Verenigde Nasies se Food and Agricultural Organization stel 'n drievlak-strategie vir die implementering van die reg op voedsel op nasionale wetgewende vlak voor, naamlik deur: (a) grondwetlike erkenning; (b) die ontwikkeling, aanneming en implementering van 'n voedselraamwerk-wet; en (c) die hersiening van relevante sektorale wetgewing.
ISSN:1727-3781
1727-3781
DOI:10.4314/pelj.v18i5.15