Om weer te begeester - Die krisis van die afwesige gees, C.S. de Beer

Om iets oor hierdie merkwaardige boek te sê, is moeilik sonder om eers iets oor die skrywer en my eie pad met hom te sê – as ’n skrywer sowel deur sy idees as deur sy leefwyse so ’n bepalende en steeds vormende invloed op ’n leser van sy boek uitoefen, kan dit kwalik anders.Met die voltooiing van my...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Tydskrif vir geesteswetenskappe 2017-12, Vol.57 (4), p.1102-1108
1. Verfasser: Rossouw, Johann
Format: Artikel
Sprache:afr
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Om iets oor hierdie merkwaardige boek te sê, is moeilik sonder om eers iets oor die skrywer en my eie pad met hom te sê – as ’n skrywer sowel deur sy idees as deur sy leefwyse so ’n bepalende en steeds vormende invloed op ’n leser van sy boek uitoefen, kan dit kwalik anders.Met die voltooiing van my meestersgraad onder De Beer se leiding het hy my aangeraai om nooit tussen die filosofie en die letterkunde te kies nie, maar albei geïntegreerd vir iets meer en beter aan te wend. Daardie iets meer en beter is die herstel van die gees in ons tyd, en in hierdie boek stel hyself die voorbeeld van hoe om dit te doen.
ISSN:0041-4751
DOI:10.17159/2224-7912/2017/v57n4a17