Regsfilosofiese implikasies van meta-etiese historisme. Kritiese opmerkings oor politokratiese kommunitarisme

Die opkoms van kommunitêre regs- en staatsteorieë geskied teen die agtergrond van filosofiese onbehae jeens die individualistiese en subjek-gesentreerde regsbewussyn van die modernistiese regs- en politieke denke. Veral anti-modernistiese regsdenke neig tot sterk kommunitêre standpunte oor regsnorme...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse reg 2016-12, Vol.2016 (4), p.622-639
1. Verfasser: Raath, A.W.G.
Format: Artikel
Sprache:afr
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Die opkoms van kommunitêre regs- en staatsteorieë geskied teen die agtergrond van filosofiese onbehae jeens die individualistiese en subjek-gesentreerde regsbewussyn van die modernistiese regs- en politieke denke. Veral anti-modernistiese regsdenke neig tot sterk kommunitêre standpunte oor regsnorme, fundamentele regte en die beklemtoning van meta-etiese gemeenskapsideale as teenvoeter vir die menseregtekultuur van die liberale individualisme. Gardbaum identifiseer drie belangrike temas wat sentraal tot die kommunitêre diskoerse staan: eerstens, die personaliteitsdiskoers oor die rol van die individu as regsosiologiese subjek; tweedens, die debat oor meta-etiese waardes en die rol daarvan in die gemeenskap, en derdens, meningsverskil oor die status en rol van gemeenskap as ’n transpersonale entiteit wat grondliggend aan die regs- en politieke lewe is.
ISSN:0257-7747