n Suid-Afrikaanse perspektief op die voorbereiding van wêreldbekwame navorsers
Die afgelope twee dekades het die opbou en versterking van die navorsingskapasiteit in Suid-Afrika en internasionaal meer intens geraak, met spesifieke klem op die ontwikkeling van vaardige navorsers. ‘n Vinnig veranderende navorsingsomgewing wat voortgedryf word deur globalisering, internasionalise...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe, 2018-09, Vol.15 (2), p.297-230 |
---|---|
Hauptverfasser: | , |
Format: | Artikel |
Sprache: | afr |
Schlagworte: | |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | Die afgelope twee dekades het die opbou en versterking van die navorsingskapasiteit in Suid-Afrika en internasionaal meer intens geraak, met spesifieke klem op die ontwikkeling van vaardige navorsers. ‘n Vinnig veranderende navorsingsomgewing wat voortgedryf word deur globalisering, internasionalisering, tegnologiese vooruitgang en die gebruik van vernuwende metodologieë vereis nie net vaardige navorsers nie, maar meer spesifiek wêreldbekwame navorsers. Daar is nogtans min bekend oor die navorsingskennis en -vaardighede wat wêreldbekwame navorsers nodig het om betrokke te raak by navorsingsprojekte en navorsingsgemeenskappe ongeag die dissiplines en geografiese grense en om ook die verskillende kultuurgroepe binne ‘n enkele nasie, soos in Suid-Afrika, na te vors. Daarbenewens spruit die bestaande literatuur oor die ontwikkeling van navorsers hoofsaaklik uit ontwikkelde lande en sluit dit selde die standpunte van die ontwikkelende wêreld in.Om die bestaande gaping in die literatuur aan te spreek, verskaf hierdie artikel die standpunte van nege Suid-Afrikaanse beginner- sowel as ervare navorsers, soos onttrek van e-vraelyste uit die groter studie van 47 deelnemers vanuit verskillende lande. Die vraelyste was daarop gemik om (a) kennis en vaardighede aan te toon wat wêreldbekwame navorsers benodig om gehaltenavorsing te doen en (b) geleenthede en uitdagings wat verband hou met die verwerwing van hierdie vaardighede in die Suid-Afrikaanse hoër onderwyskonteks te ondersoek.A South African perspective on the preparation of globally competent researchersIn the past two decades, building and strengthening research capacity have intensified in South Africa and internationally, with a particular focus on the development of skilled researchers. Higher education institutions play a vital role in preparing future researchers able to meet globalised expectations for their future careers within and outside academia. It is important to realise, however, that the way research is being done and shared is continuously being transformed. Research practices within a changing research environment encourage new ways of data collection, analysis and dissemination; communication within and between research communities; multidisciplinary and multicultural collaborations; and dissemination of research findings to non-research communities. These ongoing advances result in a demand for new knowledge, new skills as well as new approaches to research education of future researchers. A r |
---|---|
ISSN: | 1995-5928 |