Debt enforcement in terms of the National Credit Act 34 of 2005

Skuldinvordering uit hoofde van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 Die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 wat op 1 Junie 2007 in werking getree het, lei nie slegs 'n nuwe era van verbruikersbeskerming in nie maar bring ook, vanuit 'n prosedurele perspektief, aansienlike omwentelinge mee. D...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse reg 2007-01, Vol.2007 (4), p.655-684
Hauptverfasser: Otto, J.M., Van Heerden, C.M.
Format: Artikel
Sprache:eng
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Skuldinvordering uit hoofde van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 Die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 wat op 1 Junie 2007 in werking getree het, lei nie slegs 'n nuwe era van verbruikersbeskerming in nie maar bring ook, vanuit 'n prosedurele perspektief, aansienlike omwentelinge mee. Die doel van hierdie artikel is om ondersoek in te stel na die verskeie prosedurele stappe wat ooreenkomstig die wet geneem moet word tydens die afdwinging van die kredietverskaffer se remedies in terme van die kredietooreenkoms wat hy met 'n verbruiker aangegaan het. In hierdie verband val die soeklig oa op die vraag wat "afdwinging" in die konteks van deel c van hoofstuk 6 van die wet behels en word die veelvuldige fasette van die vereiste artikel 129(1)(a)-kennisgewing bespreek. Daar word gekyk na ander voorlitigasievereistes wat die wet stel asook na die bevoegdhede van howe in verrigtinge waarin afdwinging van kredietooreenkomste oorweeg word. Al die voormelde aspekte impakteer uiteraard op die opstel van pleitstukke in die afdwinging van kredietooreenkomste en daar word dus ten slotte voorstelle gemaak rakende noodsaaklike bewerings wat in die toekoms in sodanige pleitstukke ingesluit sal moet word.
ISSN:0257-7747
1996-2207