De Actio Negatoria : Een Studie naar de Rechtsvorderlijke Zijde van het Eigendomsrecht, P.C. Van Es : book review

Dit is altyd aangenaam om 'n boek van meer as 300 bladsye te ontvang oor 'n onderwerp waaroor daar min geskryf is in die Suid-Afrikaanse reg - in 'n tipiese kursus in die sakereg word daar verwys na die actio negatoria, maar in dieselfde asem word bygevoeg dat daar vandag eerder gebru...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse reg 2006-01, Vol.2006 (2), p.431-432
1. Verfasser: Du Toit, S.F.
Format: Artikel
Sprache:afr
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Dit is altyd aangenaam om 'n boek van meer as 300 bladsye te ontvang oor 'n onderwerp waaroor daar min geskryf is in die Suid-Afrikaanse reg - in 'n tipiese kursus in die sakereg word daar verwys na die actio negatoria, maar in dieselfde asem word bygevoeg dat daar vandag eerder gebruik gemaak word van 'n verklarende bevel en 'n interdik (sien bv Van der Walt en Pienaar Introduction to the Law of Property (2002) 173-174; vir Suid-Afrikaanse bronne oor die actio negatoria sien Van der Merwe Sakereg (1989) 360-361; Sonnekus en Neels Sakereg Vonnisbundel (1994) 475-476, 567; Carey Miller The Acquisition and Protection of Ownership (1986) 341-343; Badenhorst, Pienaar en Mostert Silberberg and Schoeman's The Law of Property (2003) 245-246, 305 n 68; Van der Merwe Oorlas in die Suid-Afrikaanse Reg (1982 proefskrif UP) 410-416; Wade v Paruk (1904) NLR 219). De Actio Negatoria bestaan uit Van Es se proefskrif ter verkryging van 'n doktorsgraad aan die Universiteit Leiden, soos verdedig op 5 Oktober 2005.
ISSN:0257-7747
1996-2207