Agenda vir 'n dringende vergadering op die dorpsplein : 'n kritiese analise van die definisie van terrorisme

11 September 2001: die dag waarop 'n ou bedreiging in nuwe gedaante die wêreld tot stilstand geskok het. In 'n oogwink het die grense van terreur vir altyd verskuif. Vandag, bykans vier jaar later, hou die wêreld steeds asem op dat dít maar net die begin van 'n tsoenami van terreur wa...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse reg 2005-01, Vol.2005 (2), p.236-255
1. Verfasser: Du Preez, Monique L.
Format: Artikel
Sprache:afr
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:11 September 2001: die dag waarop 'n ou bedreiging in nuwe gedaante die wêreld tot stilstand geskok het. In 'n oogwink het die grense van terreur vir altyd verskuif. Vandag, bykans vier jaar later, hou die wêreld steeds asem op dat dít maar net die begin van 'n tsoenami van terreur was wat nog onskuldige slagoffers op kontinente sou uitspoel. Daar is geen sprake van stilte na die storm nie. Lugrederye in die Verenigde State van Amerika en in die Verenigde Koninkryk kanselleer steeds vlugte op kort kennisgewing uit vrees vir soort-gelyke aanvalle. In Suid-Afrika, soos in die meeste ander jurisdiksies, is daar sedertdien geskarrel om 'n omvattende antwoord in die vorm van wetgewing oor terrorisme te finaliseer. Konsepwetgewing hieroor die laaste twee jaar het hewige kritiek uitgelok as 'n sogenaamde monster in wording. Sal hierdie reënwolke 'n donderstorm en hael tot gevolg hê teen die agtergrond van VSA-geïnspireerde klimaatveranderinge in die vorm van anti-terreurwetgewing?
ISSN:0257-7747
1996-2207