Die gebruik van parallelplaatreologie vir die bepaling van die intrinsieke viskositeit van poli-etileentereftalaat : research and review article

Die bepaling van die intrinsieke viskositeit van poli-etileentereftalaat word bemoeilik deur die feit dat daar tans slegs twee metodes in gebruik is. In die eerste metode word die bepaling deur middel van oplossingsviskometrie gedoen, maar die toksisiteit van die oplosmiddel, asook die tydperk wat d...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie 2005-12, Vol.24 (4), p.134-138
1. Verfasser: Vorster, O.C.
Format: Artikel
Sprache:afr
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Die bepaling van die intrinsieke viskositeit van poli-etileentereftalaat word bemoeilik deur die feit dat daar tans slegs twee metodes in gebruik is. In die eerste metode word die bepaling deur middel van oplossingsviskometrie gedoen, maar die toksisiteit van die oplosmiddel, asook die tydperk wat dit neem om die bepaling te doen, is 'n probleem. Die tweede metode word beperk deur die kompleksiteit en beskikbaarheid van die apparatuur in Suid-Afrika. In hierdie studie word 'n alternatiewe metode, gebaseer op parallelplaatreologie, voorgestel wat albei hierdie probleme oorkom en die resultate sodoende verkry, word vergelyk met dié wat met bestaande metodes verkry is. End The use of parallel plate rheology to determine the intrinsic viscosity of polyethylene terephthalate Determining the intrinsic viscosity of polyethylene terephthalate is complicated by the fact that there are only two methods available at present. The first method is based on solution viscosity. The toxicity of the solvent, as well as the time it takes to carry out an analysis, results in this method not being very practical for everyday use. The second method is limited in its application due to the complexity and availability of the equipment in South Africa. In the present study an alternative method, based on parallel plate rheology, is presented. This method overcomes the problems mentioned and results obtained with it are compared with results obtained with the methods in use at present. End
ISSN:0254-3486
2222-4173