Die gebruik van 'n reologiese tegniek in die bepaling van die verhardingsreaksiekinetika van 'n reaktiewe poliësterpoeierdeklaag : research and review article
Die studie van die verhardingsreaksiekinetika van deklae word bemoeilik deur die aanwesigheid van vlugtige stowwe, pigmente en bypigmente. In hierdie studie word die verhardingsreaksiekinetika van 'n karboksielgetermineerde poliëstertriglisediel-isosianuraat deur middel van parallelplaatspannin...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie 2004-03, Vol.23 (1_2), p.13-21 |
---|---|
Hauptverfasser: | , |
Format: | Artikel |
Sprache: | afr |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | Die studie van die verhardingsreaksiekinetika van deklae word bemoeilik deur die aanwesigheid van vlugtige stowwe, pigmente en bypigmente. In hierdie studie word die verhardingsreaksiekinetika van 'n karboksielgetermineerde poliëstertriglisediel-isosianuraat deur middel van parallelplaatspanningsreometrie bepaal. Jeltye is verkry en skaleringseksponente bepaal. 'n Nuwe metode vir die voorspelling van die verloop van die reaksie word voorgestel en vergelyk met resultate verkry deur middel van differensiële skanderingskalorimetrie. The use of a rheological technique in the determination of the curing kinetics of a reactive polyester powder coating In this article a study of the curing process of carboxyl terminated polyester-triglycidyl isocyanurate systems is reported. A comparison is made between the generally used Differential Scanning Calorimetric methods and rheokinetic methods, using a parallel plate oscillating stress rheometer. Gel times were determined and scaling exponents calculated. A new method for the estimation of the extent of reaction is presented and compared with results obtained by means of differential scanning calorimetry |
---|---|
ISSN: | 0254-3486 2222-4173 |