Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek : navorsings- en oorsigartikels

Suid-Afrika is 'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse bevolking, wat die doeltreffende bestuur van persone met gestremdhede noodsaak. Ges...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Tydskrif vir geesteswetenskappe 2010-01, Vol.50 (3), p.404-417
Hauptverfasser: Kleynhans, Ronel, Kotze, Martina
Format: Artikel
Sprache:afr
Schlagworte:
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
container_end_page 417
container_issue 3
container_start_page 404
container_title Tydskrif vir geesteswetenskappe
container_volume 50
creator Kleynhans, Ronel
Kotze, Martina
description Suid-Afrika is 'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse bevolking, wat die doeltreffende bestuur van persone met gestremdhede noodsaak. Gestremdheid is 'n internasionale verskynsel wat plaaslik, nasionaal en internasionaal kommentaar ontlok. Persone met gestremdhede verteenwoordig 'n groot persentasie van die bevolking wat graag wil werk, maar werkloos bly aangesien bestuurders nie hulle potensiaal erken nie. Die hoofrede vir die uitsluiting van persone met gestremdhede van die hoofstroom, is negatiewe houdings en vooroordele van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, asook 'n gebrek aan bewustheid van die vermoë van persone met gestremdhede. Verskeie faktore beïnvloed die houdings van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, byvoorbeeld die strategiese prioriteit wat bestuurders aan persone met gestremdhede gee. In die lig van bogenoemde, is die doel van hierdie studie om bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek te ondersoek. Uit die resultate wat in die studie verkry is, kan verskeie aanbevelings gemaak word, byvoorbeeld dat bestuurders 'n verhoogde bewustheid van die voordele van 'n diverse werksmag moet ontwikkel, en meer spesifiek van die bydrae wat persone met gestremdhede in die werksplek kan lewer. Managers' and employees' attitudes towards people with physical disabilities in the workplace South Africa experienced drastic changes in the political arena during the past two decades. These changes have given rise to improved management of the diverse South African population, compelling the effective management of people with disabilities. "People with disabilities" can be defined as people who have a long term and recurrent physical or mental deficiency which significantly hinders the possibility of gaining access to, or of being promoted in employment. Disability is an international phenomenon that elicits local, national and international commentary. People with disabilities represent a big proportion of those who want to work, but often remain unemployed because managers do not acknowledge their potential. The main reasons for the exclusion of people with disabilities from the main stream are negative attitudes and bias from people without disabilities towards them, as well as a lack of awareness
format Article
fullrecord <record><control><sourceid>sabinet</sourceid><recordid>TN_cdi_sabinet_saepub_10520_EJC20198</recordid><sourceformat>XML</sourceformat><sourcesystem>PC</sourcesystem><sabinet_id>10520/EJC20198</sabinet_id><sourcerecordid>10520/EJC20198</sourcerecordid><originalsourceid>FETCH-sabinet_saepub_10520_EJC201983</originalsourceid><addsrcrecordid>eNqNjbuOwjAURF2AxPMfbkEbyQ5EPEoQq9XW9JEjD8EksSNfBzq-nQTtB1CNzmh0ZiSmUm5UstlmaiJmzHcp063K0ql4HcGx64JBYIKjJ0Ll0AzEoJvvjHUlRcB5H6jte-9ADSJdLVtUoLIXBDTmBgOyjozFx8JtjYoO5PTDB-4tnAwHfoBSh2gr1LwQ46uuGcv_nIvVz_ly-k1YF9Yh5qzRdkWuZJbK_Px3SqXa79Zfzt4H4U_C</addsrcrecordid><sourcetype>Publisher</sourcetype><iscdi>true</iscdi><recordtype>article</recordtype></control><display><type>article</type><title>Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek : navorsings- en oorsigartikels</title><source>Elektronische Zeitschriftenbibliothek - Frei zugängliche E-Journals</source><creator>Kleynhans, Ronel ; Kotze, Martina</creator><creatorcontrib>Kleynhans, Ronel ; Kotze, Martina</creatorcontrib><description>Suid-Afrika is 'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse bevolking, wat die doeltreffende bestuur van persone met gestremdhede noodsaak. Gestremdheid is 'n internasionale verskynsel wat plaaslik, nasionaal en internasionaal kommentaar ontlok. Persone met gestremdhede verteenwoordig 'n groot persentasie van die bevolking wat graag wil werk, maar werkloos bly aangesien bestuurders nie hulle potensiaal erken nie. Die hoofrede vir die uitsluiting van persone met gestremdhede van die hoofstroom, is negatiewe houdings en vooroordele van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, asook 'n gebrek aan bewustheid van die vermoë van persone met gestremdhede. Verskeie faktore beïnvloed die houdings van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, byvoorbeeld die strategiese prioriteit wat bestuurders aan persone met gestremdhede gee. In die lig van bogenoemde, is die doel van hierdie studie om bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek te ondersoek. Uit die resultate wat in die studie verkry is, kan verskeie aanbevelings gemaak word, byvoorbeeld dat bestuurders 'n verhoogde bewustheid van die voordele van 'n diverse werksmag moet ontwikkel, en meer spesifiek van die bydrae wat persone met gestremdhede in die werksplek kan lewer. Managers' and employees' attitudes towards people with physical disabilities in the workplace South Africa experienced drastic changes in the political arena during the past two decades. These changes have given rise to improved management of the diverse South African population, compelling the effective management of people with disabilities. "People with disabilities" can be defined as people who have a long term and recurrent physical or mental deficiency which significantly hinders the possibility of gaining access to, or of being promoted in employment. Disability is an international phenomenon that elicits local, national and international commentary. People with disabilities represent a big proportion of those who want to work, but often remain unemployed because managers do not acknowledge their potential. The main reasons for the exclusion of people with disabilities from the main stream are negative attitudes and bias from people without disabilities towards them, as well as a lack of awareness of their abilities. Therefore, people without disabilities show different responses to people with physical disabilities, ranging from negative responses on one end of the continuum such as exclusion, to positive responses on the other such as mutual adaptation. Attitude can be described as an idea (cognitive component) inspired by emotion (affective component) which predisposes a certain category of behaviour (behavioural component) to a specific class or social situation. Furthermore, there are several factors which can influence the attitudes of people without disabilities towards people with disabilities, such as the strategic priority that managers need to give to people with disabilities.</description><identifier>ISSN: 0041-4751</identifier><language>afr</language><publisher>Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns</publisher><subject>Attitudes against people with physical disabilities ; Biases against people with physical disabilities ; Disability in the workplace ; Discrimination towards people with physical disabilities ; Diskriminasie teenoor persone met fisieke gestremdhede ; Diversiteit in die werksplek ; Diversity in the workplace ; Gestremdheid in die werksplek ; Houdings teenoor persone met fisieke gestremdhede ; Universiteit van die Vrystaat ; Vooroordele teenoor persone met fisieke gestremdhede</subject><ispartof>Tydskrif vir geesteswetenskappe, 2010-01, Vol.50 (3), p.404-417</ispartof><woscitedreferencessubscribed>false</woscitedreferencessubscribed></display><links><openurl>$$Topenurl_article</openurl><openurlfulltext>$$Topenurlfull_article</openurlfulltext><thumbnail>$$Tsyndetics_thumb_exl</thumbnail><link.rule.ids>314,778,782</link.rule.ids></links><search><creatorcontrib>Kleynhans, Ronel</creatorcontrib><creatorcontrib>Kotze, Martina</creatorcontrib><title>Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek : navorsings- en oorsigartikels</title><title>Tydskrif vir geesteswetenskappe</title><description>Suid-Afrika is 'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse bevolking, wat die doeltreffende bestuur van persone met gestremdhede noodsaak. Gestremdheid is 'n internasionale verskynsel wat plaaslik, nasionaal en internasionaal kommentaar ontlok. Persone met gestremdhede verteenwoordig 'n groot persentasie van die bevolking wat graag wil werk, maar werkloos bly aangesien bestuurders nie hulle potensiaal erken nie. Die hoofrede vir die uitsluiting van persone met gestremdhede van die hoofstroom, is negatiewe houdings en vooroordele van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, asook 'n gebrek aan bewustheid van die vermoë van persone met gestremdhede. Verskeie faktore beïnvloed die houdings van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, byvoorbeeld die strategiese prioriteit wat bestuurders aan persone met gestremdhede gee. In die lig van bogenoemde, is die doel van hierdie studie om bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek te ondersoek. Uit die resultate wat in die studie verkry is, kan verskeie aanbevelings gemaak word, byvoorbeeld dat bestuurders 'n verhoogde bewustheid van die voordele van 'n diverse werksmag moet ontwikkel, en meer spesifiek van die bydrae wat persone met gestremdhede in die werksplek kan lewer. Managers' and employees' attitudes towards people with physical disabilities in the workplace South Africa experienced drastic changes in the political arena during the past two decades. These changes have given rise to improved management of the diverse South African population, compelling the effective management of people with disabilities. "People with disabilities" can be defined as people who have a long term and recurrent physical or mental deficiency which significantly hinders the possibility of gaining access to, or of being promoted in employment. Disability is an international phenomenon that elicits local, national and international commentary. People with disabilities represent a big proportion of those who want to work, but often remain unemployed because managers do not acknowledge their potential. The main reasons for the exclusion of people with disabilities from the main stream are negative attitudes and bias from people without disabilities towards them, as well as a lack of awareness of their abilities. Therefore, people without disabilities show different responses to people with physical disabilities, ranging from negative responses on one end of the continuum such as exclusion, to positive responses on the other such as mutual adaptation. Attitude can be described as an idea (cognitive component) inspired by emotion (affective component) which predisposes a certain category of behaviour (behavioural component) to a specific class or social situation. Furthermore, there are several factors which can influence the attitudes of people without disabilities towards people with disabilities, such as the strategic priority that managers need to give to people with disabilities.</description><subject>Attitudes against people with physical disabilities</subject><subject>Biases against people with physical disabilities</subject><subject>Disability in the workplace</subject><subject>Discrimination towards people with physical disabilities</subject><subject>Diskriminasie teenoor persone met fisieke gestremdhede</subject><subject>Diversiteit in die werksplek</subject><subject>Diversity in the workplace</subject><subject>Gestremdheid in die werksplek</subject><subject>Houdings teenoor persone met fisieke gestremdhede</subject><subject>Universiteit van die Vrystaat</subject><subject>Vooroordele teenoor persone met fisieke gestremdhede</subject><issn>0041-4751</issn><fulltext>true</fulltext><rsrctype>article</rsrctype><creationdate>2010</creationdate><recordtype>article</recordtype><sourceid/><recordid>eNqNjbuOwjAURF2AxPMfbkEbyQ5EPEoQq9XW9JEjD8EksSNfBzq-nQTtB1CNzmh0ZiSmUm5UstlmaiJmzHcp063K0ql4HcGx64JBYIKjJ0Ll0AzEoJvvjHUlRcB5H6jte-9ADSJdLVtUoLIXBDTmBgOyjozFx8JtjYoO5PTDB-4tnAwHfoBSh2gr1LwQ46uuGcv_nIvVz_ly-k1YF9Yh5qzRdkWuZJbK_Px3SqXa79Zfzt4H4U_C</recordid><startdate>20100101</startdate><enddate>20100101</enddate><creator>Kleynhans, Ronel</creator><creator>Kotze, Martina</creator><general>Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns</general><scope/></search><sort><creationdate>20100101</creationdate><title>Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek : navorsings- en oorsigartikels</title><author>Kleynhans, Ronel ; Kotze, Martina</author></sort><facets><frbrtype>5</frbrtype><frbrgroupid>cdi_FETCH-sabinet_saepub_10520_EJC201983</frbrgroupid><rsrctype>articles</rsrctype><prefilter>articles</prefilter><language>afr</language><creationdate>2010</creationdate><topic>Attitudes against people with physical disabilities</topic><topic>Biases against people with physical disabilities</topic><topic>Disability in the workplace</topic><topic>Discrimination towards people with physical disabilities</topic><topic>Diskriminasie teenoor persone met fisieke gestremdhede</topic><topic>Diversiteit in die werksplek</topic><topic>Diversity in the workplace</topic><topic>Gestremdheid in die werksplek</topic><topic>Houdings teenoor persone met fisieke gestremdhede</topic><topic>Universiteit van die Vrystaat</topic><topic>Vooroordele teenoor persone met fisieke gestremdhede</topic><toplevel>online_resources</toplevel><creatorcontrib>Kleynhans, Ronel</creatorcontrib><creatorcontrib>Kotze, Martina</creatorcontrib><jtitle>Tydskrif vir geesteswetenskappe</jtitle></facets><delivery><delcategory>Remote Search Resource</delcategory><fulltext>fulltext</fulltext></delivery><addata><au>Kleynhans, Ronel</au><au>Kotze, Martina</au><format>journal</format><genre>article</genre><ristype>JOUR</ristype><atitle>Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek : navorsings- en oorsigartikels</atitle><jtitle>Tydskrif vir geesteswetenskappe</jtitle><date>2010-01-01</date><risdate>2010</risdate><volume>50</volume><issue>3</issue><spage>404</spage><epage>417</epage><pages>404-417</pages><issn>0041-4751</issn><abstract>Suid-Afrika is 'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse bevolking, wat die doeltreffende bestuur van persone met gestremdhede noodsaak. Gestremdheid is 'n internasionale verskynsel wat plaaslik, nasionaal en internasionaal kommentaar ontlok. Persone met gestremdhede verteenwoordig 'n groot persentasie van die bevolking wat graag wil werk, maar werkloos bly aangesien bestuurders nie hulle potensiaal erken nie. Die hoofrede vir die uitsluiting van persone met gestremdhede van die hoofstroom, is negatiewe houdings en vooroordele van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, asook 'n gebrek aan bewustheid van die vermoë van persone met gestremdhede. Verskeie faktore beïnvloed die houdings van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, byvoorbeeld die strategiese prioriteit wat bestuurders aan persone met gestremdhede gee. In die lig van bogenoemde, is die doel van hierdie studie om bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek te ondersoek. Uit die resultate wat in die studie verkry is, kan verskeie aanbevelings gemaak word, byvoorbeeld dat bestuurders 'n verhoogde bewustheid van die voordele van 'n diverse werksmag moet ontwikkel, en meer spesifiek van die bydrae wat persone met gestremdhede in die werksplek kan lewer. Managers' and employees' attitudes towards people with physical disabilities in the workplace South Africa experienced drastic changes in the political arena during the past two decades. These changes have given rise to improved management of the diverse South African population, compelling the effective management of people with disabilities. "People with disabilities" can be defined as people who have a long term and recurrent physical or mental deficiency which significantly hinders the possibility of gaining access to, or of being promoted in employment. Disability is an international phenomenon that elicits local, national and international commentary. People with disabilities represent a big proportion of those who want to work, but often remain unemployed because managers do not acknowledge their potential. The main reasons for the exclusion of people with disabilities from the main stream are negative attitudes and bias from people without disabilities towards them, as well as a lack of awareness of their abilities. Therefore, people without disabilities show different responses to people with physical disabilities, ranging from negative responses on one end of the continuum such as exclusion, to positive responses on the other such as mutual adaptation. Attitude can be described as an idea (cognitive component) inspired by emotion (affective component) which predisposes a certain category of behaviour (behavioural component) to a specific class or social situation. Furthermore, there are several factors which can influence the attitudes of people without disabilities towards people with disabilities, such as the strategic priority that managers need to give to people with disabilities.</abstract><pub>Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns</pub></addata></record>
fulltext fulltext
identifier ISSN: 0041-4751
ispartof Tydskrif vir geesteswetenskappe, 2010-01, Vol.50 (3), p.404-417
issn 0041-4751
language afr
recordid cdi_sabinet_saepub_10520_EJC20198
source Elektronische Zeitschriftenbibliothek - Frei zugängliche E-Journals
subjects Attitudes against people with physical disabilities
Biases against people with physical disabilities
Disability in the workplace
Discrimination towards people with physical disabilities
Diskriminasie teenoor persone met fisieke gestremdhede
Diversiteit in die werksplek
Diversity in the workplace
Gestremdheid in die werksplek
Houdings teenoor persone met fisieke gestremdhede
Universiteit van die Vrystaat
Vooroordele teenoor persone met fisieke gestremdhede
title Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek : navorsings- en oorsigartikels
url https://sfx.bib-bvb.de/sfx_tum?ctx_ver=Z39.88-2004&ctx_enc=info:ofi/enc:UTF-8&ctx_tim=2025-01-15T09%3A20%3A19IST&url_ver=Z39.88-2004&url_ctx_fmt=infofi/fmt:kev:mtx:ctx&rfr_id=info:sid/primo.exlibrisgroup.com:primo3-Article-sabinet&rft_val_fmt=info:ofi/fmt:kev:mtx:journal&rft.genre=article&rft.atitle=Bestuurders%20en%20werknemers%20se%20houding%20teenoor%20persone%20met%20fisieke%20gestremdhede%20in%20die%20werksplek%20:%20navorsings-%20en%20oorsigartikels&rft.jtitle=Tydskrif%20vir%20geesteswetenskappe&rft.au=Kleynhans,%20Ronel&rft.date=2010-01-01&rft.volume=50&rft.issue=3&rft.spage=404&rft.epage=417&rft.pages=404-417&rft.issn=0041-4751&rft_id=info:doi/&rft_dat=%3Csabinet%3E10520/EJC20198%3C/sabinet%3E%3Curl%3E%3C/url%3E&disable_directlink=true&sfx.directlink=off&sfx.report_link=0&rft_id=info:oai/&rft_id=info:pmid/&rft_sabinet_id=10520/EJC20198&rfr_iscdi=true