Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek : navorsings- en oorsigartikels
Suid-Afrika is 'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse bevolking, wat die doeltreffende bestuur van persone met gestremdhede noodsaak. Ges...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | Tydskrif vir geesteswetenskappe 2010-01, Vol.50 (3), p.404-417 |
---|---|
Hauptverfasser: | , |
Format: | Artikel |
Sprache: | afr |
Schlagworte: | |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | Suid-Afrika is 'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse bevolking, wat die doeltreffende bestuur van persone met gestremdhede noodsaak. Gestremdheid is 'n internasionale verskynsel wat plaaslik, nasionaal en internasionaal kommentaar ontlok. Persone met gestremdhede verteenwoordig 'n groot persentasie van die bevolking wat graag wil werk, maar werkloos bly aangesien bestuurders nie hulle potensiaal erken nie. Die hoofrede vir die uitsluiting van persone met gestremdhede van die hoofstroom, is negatiewe houdings en vooroordele van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, asook 'n gebrek aan bewustheid van die vermoë van persone met gestremdhede. Verskeie faktore beïnvloed die houdings van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, byvoorbeeld die strategiese prioriteit wat bestuurders aan persone met gestremdhede gee. In die lig van bogenoemde, is die doel van hierdie studie om bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek te ondersoek. Uit die resultate wat in die studie verkry is, kan verskeie aanbevelings gemaak word, byvoorbeeld dat bestuurders 'n verhoogde bewustheid van die voordele van 'n diverse werksmag moet ontwikkel, en meer spesifiek van die bydrae wat persone met gestremdhede in die werksplek kan lewer. Managers' and employees' attitudes towards people with physical disabilities in the workplace South Africa experienced drastic changes in the political arena during the past two decades. These changes have given rise to improved management of the diverse South African population, compelling the effective management of people with disabilities. "People with disabilities" can be defined as people who have a long term and recurrent physical or mental deficiency which significantly hinders the possibility of gaining access to, or of being promoted in employment. Disability is an international phenomenon that elicits local, national and international commentary. People with disabilities represent a big proportion of those who want to work, but often remain unemployed because managers do not acknowledge their potential. The main reasons for the exclusion of people with disabilities from the main stream are negative attitudes and bias from people without disabilities towards them, as well as a lack of awareness |
---|---|
ISSN: | 0041-4751 |