The female innovation-generation consumer's evaluation of traditional and virtual displays in South African clothing retail environments
Om bemarking strategieë te gebruik wat tegnologie soos virtuele visuele voorstellings van kleding produkte ten toon stel, kan moontlik vir die Suid-Afrikaanse kleding kleinhandelaar 'n mededingende voordeel bied in 'n kompeterende kleding industrie. Baie kleding kleinhandelaars belê deesda...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | Journal of Family Ecology and Consumer Sciences = Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe 2016-01, Vol.2016 (sed-1), p.20-30 |
---|---|
Hauptverfasser: | , |
Format: | Artikel |
Sprache: | eng |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | Om bemarking strategieë te gebruik wat tegnologie soos virtuele visuele voorstellings van kleding produkte ten toon stel, kan moontlik vir die Suid-Afrikaanse kleding kleinhandelaar 'n mededingende voordeel bied in 'n kompeterende kleding industrie. Baie kleding kleinhandelaars belê deesdae in Omni-kanaal kleinhandel wat die virtuele en fisiese perseel insluit sodat 'n ervaring in beide wêrelde kan plaasvind. Verbruikers van die soogenaamde innovasie-generasie, wat een van die wêreld se invloedrykste verbruikers markte is, toon 'n toenemende belangstelling in elektroniese media en mag moontlik belangstel om kleding produkte elektronies te evalueer sodat hul bepaalde produkte kan oorweeg en opweeg teen ander produkte. Wat presies die voorkeure van hierdie verbruikersmark is ten opsigte van die elektroniese visuele voorstelle en statiese tradisionele visuele tentoostellings is steeds onbekend. Hierdie studie stel dus ondersoek in oor die elektroniese visuele media wat gebruik kan word deur Suid-Afrikaanse kleding kleinhandelaars met spesifieke verwysing na die Suid-Afrikaanse vroulike verbruiker van die innovasie-generasie. Die steekproef van hierdie studie sluit 653 dames van die innovasie-generasie in wat studente was tydens die tweede helfte van 2014 in Johannesburg. Twee visuele stumuli is saamgestel wat die respondente beoordeel het. Een van die stimuli was 'n statiese tradisionele visuele voorstelling wat op half skaal saamgestel is en die ander visuele stimulus was 'n elektroniese weergawe van die tradisionele visuele voorstelling. Respondente is gevra om beide stimuli te evalueer aan die hand van die emosies wat dit ontlok, sowel as die simboliese waarde wat dit vir hulle dra sodat die totale ervaring van beide opsies geevalueer kon word. Die evaluasie het plaasgevind op universiteit kampusse in Johannesburg en respondente het vraelyste voltooi wat deur veldwerkers terug geneem is nadat die respondente die evaluasie van beide stimuli gedoen het. Die bevindings van die studie dui daarop dat die respondente steeds die statiese tradisionele visuele stimuli verkies bo die elektroniese tentoonstelling wat beweging en musiek ingesluit het. Desnieteenstaande is daar nie 'n beduidende verskil tussen die emosies wat die tradisionale visuele stimulus en die elektroniese tentoonstelling ontlok het nie, maar die respondente se voorkeure vir die dimensies van die emosie wat ontlok word deur beide stimuli stem ooreen. Dieselfde is gevind ten opsigte van die simbol |
---|---|
ISSN: | 0378-5254 |