Hervestigingmoontlikhede van Roggras en ander spesies in die Roggeveld

Talle plase in die Roggeveld se veld is oor die laaste twee eeue uitgetrap en smaaklike plante uitgewei. Baie plase het oulande wat in onbruik verval het as gevolg van ekonomiese toestand. Hierdie lande kan gebruik word om smaaklike plante op te vestig om sodoende saad te oes wat weer in die veld in...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Agriprobe 2009-12, Vol.6 (3), p.10-12
1. Verfasser: Saayman, Nelmarie
Format: Magazinearticle
Sprache:afr
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Talle plase in die Roggeveld se veld is oor die laaste twee eeue uitgetrap en smaaklike plante uitgewei. Baie plase het oulande wat in onbruik verval het as gevolg van ekonomiese toestand. Hierdie lande kan gebruik word om smaaklike plante op te vestig om sodoende saad te oes wat weer in die veld ingesaai / geplant kan word, of daar kan 'n verskeidenheid spesies geplant word om die produktiwiteit van die land te verhoog en dit weer by die veld in te skakel as deel van die beweidingstelsel. Sodoende verbeter die biodiversiteit en die weikapasiteit, as goeie bestuur oor die langtermyn toegepas word.
ISSN:1810-9799