In memoriam : François Retief Pauw (27.09.1950-11.08.2014)
François Pauw is op 27 September 1950 in Fort Beaufort gebore en het opgegroei in Kakamas, die Strand en Worcester. Hy matrikuleer (as 7de in Kaapland) aan die Hoër Jongenskool in Worcester in 1968 waar hy ook hoofseun was en vir die eerste rugbyspan en eerste tennisspan gespeel het. Daarna het hy a...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | Akroterion 2014-12, Vol.59 (1), p.II-III |
---|---|
Hauptverfasser: | , |
Format: | Artikel |
Sprache: | afr |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | François Pauw is op 27 September 1950 in Fort Beaufort gebore en het opgegroei in Kakamas, die Strand en Worcester. Hy matrikuleer (as 7de in Kaapland) aan die Hoër Jongenskool in Worcester in 1968 waar hy ook hoofseun was en vir die eerste rugbyspan en eerste tennisspan gespeel het. Daarna het hy aan die Universiteit van Stellenbosch gaan studeer waar hy in Wilgenhof gebly het. In 1971 behaal hy die graad BA (Admissie), in 1974 'n HonsBA in Klassieke tale (met onderskeiding) en in 1980 'n MA in Grieks (eweneens met onderskeiding). Sy tesis (onder leiding van prof P J Conradie) het gehandel oor 'Oorlogsproblematiek in die Troades van Euripides'. Vir sy magisterstudie het hy 'n beurs van die Deutsche Akademische Austauschdienst (DAAD) ontvang en gedurende 1979 en 1980 in Tübingen navorsing gedoen. Sedert 1981 tot sy dood het hy as lektor agtereenvolgens in die Departemente Grieks, Klassieke en Antieke Studie aan die Universiteit van Stellenbosch gedoseer. |
---|---|
ISSN: | 0303-1896 2079-2883 |
DOI: | 10.7445/59-0-940 |