n Kwantitatiewe ondersoek na die invloed van enkele demografiese veranderlikes wat verband hou met vroulike ampsdraers : original research

Hierdie artikel ondersoek lidmate se houding teenoor vroulike ampsdraers. Vir die doel van hierdie navorsingsprojek is die volgende navorsingsvraag geformuleer: Wat is kerklidmate se houding teenoor vroue as ampsdraers in die gemeente? Hierdie navorsingsvraag is met behulp van die volgende hipotese...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging 2013-01, Vol.47 (1), p.1-8
Hauptverfasser: Le Roux, Anda, Hoffman, Lizette, Jonck, Petronella
Format: Artikel
Sprache:afr
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Hierdie artikel ondersoek lidmate se houding teenoor vroulike ampsdraers. Vir die doel van hierdie navorsingsprojek is die volgende navorsingsvraag geformuleer: Wat is kerklidmate se houding teenoor vroue as ampsdraers in die gemeente? Hierdie navorsingsvraag is met behulp van die volgende hipotese ondersoek: Daar is statisties-beduidende verskille tussen kerklidmate se houding teenoor vroulike ampsdraers en 'n aantal demografiese veranderlikes soos die geografiese ligging, die geslag, die huwelikstatus en die ouderdom. 'n Totaal van 1052 respondente bestaande uit 326 (31%) lidmate van die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie, 311 (29%) lidmate van die Christelike Herlewingskerk, 217 (21%) lidmate van die Gereformeerde Kerk en 198 (19%) lidmate van die Rooms-Katolieke Kerk is by die ondersoek betrek. Data is met behulp van 'n biografiese vraelys, asook die Petro Jonck Houding teenoor Vroulike Ampsdraers-vraelys ingesamel. Meerveranderlike variansie-ontledings is toegepas. Satistiese analise het getoon dat kerklidmate deurgaans 'n positiewe houding aangaande vroulike ampsdraers aanneem. Verder is gevind dat die geslag, die huwelikstatus en die geografiese ligging die grootste invloed op kerklidmate se houding ten opsigte van vroulike ampsdraers uitgeoefen het. Die opleidingsvlak het geen statisties-beduidende invloed op lidmate se houding teenoor vroulike ampsdraers uitgeoefen nie. A quantitative investigation of the influence of some demographic variables as it pertains to clergywomen This article investigates the attitude of church members towards clergywomen. For the purpose of this research project, the following research question has been formulated: What is church members' attitude towards clergywomen in the congregation? This research question was explored by means of the following hypothesis: There are statistically significant differences between church members' attitude towards clergywomen and a number of demographic variables such as geographic location, gender, marital status and age. A total of 1052 respondents that included 326 (31%) members of the Dutch Reformed Church family, 311 (29%) members of the Christian Revival Church, 217 (21%) members of the Reformed Church and 198 (19%) members of the Roman Catholic Church were involved. Data were gathered by means of a biographic questionnaire and the Petro Jonck Attitude towards Female Office-bearers Questionnaire. Multivariate analysis of variance was applied. A statistical analysis indicated t
ISSN:1018-6441
2305-0853