n Bybelskool in boekvorm Ontsluit die Nuwe Testament, Stephan Joubert : book review
Professor Stephan Joubert is goed onder gelowiges bekend as 'n openbare spreker en prediker, asook 'n boek- en rubriekskrywer. Ook internasionaal is hy 'n gerekende navorser oor die Nuwe Testament. Veral hierdie feit spreek duidelik uit sy jongste publikasie, Ontsluit die Nuwe Testame...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging 2013-01, Vol.47 (1), p.1 |
---|---|
1. Verfasser: | |
Format: | Artikel |
Sprache: | afr |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | Professor Stephan Joubert is goed onder gelowiges bekend as 'n openbare spreker en prediker, asook 'n boek- en rubriekskrywer. Ook internasionaal is hy 'n gerekende navorser oor die Nuwe Testament. Veral hierdie feit spreek duidelik uit sy jongste publikasie, Ontsluit die Nuwe Testament. Met die intrapslag besef 'n mens dat hierdie nie maar net nog 'n Bybelstudiegids is nie. Joubert stel in die 'Inleiding' (bl. 13) dat dit ook nie 'n vers-vir-vers-kommentaar op die Nuwe Testament is nie. Die doel van hierdie publikasie is eerder om die lesers die nodige vaardighede te gee om die eie aard en inhoud van elke boek van die Nuwe Testament goed te verstaan. Dit klink dus meer na 'n inleiding tot die Nuwe Testament. Die skrywer stel vir homself 'n baie ambisieuse doelwit, naamlik om vir gelowiges in die kerkbanke 'n tipe bron beskikbaar te stel wat teoloë tipies sal benut. Sy eie beskrywing van die boek as ''n Bybelskool in boekvorm', is gewis gepas. |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |