Die beroepsingesteldheid van vierdejaaronderwysstudente : navorsings- en oorsigartikel
Die navorsing het ontstaan uit die aanname dat die onderwysproblematiek in Suid-Afrika (voortdurende kurrikulumwysigings, gebrekkige indiensopleiding, dissiplineprobleme, lae beroepsmotivering onder onderwysers en gebrekkige aansien van die onderwysberoep) 'n negatiewe uitwerking op die beroeps...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | Tydskrif vir geesteswetenskappe 2012-06, Vol.52 (2), p.252-270 |
---|---|
Hauptverfasser: | , |
Format: | Artikel |
Sprache: | afr |
Schlagworte: | |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | Die navorsing het ontstaan uit die aanname dat die onderwysproblematiek in Suid-Afrika (voortdurende kurrikulumwysigings, gebrekkige indiensopleiding, dissiplineprobleme, lae beroepsmotivering onder onderwysers en gebrekkige aansien van die onderwysberoep) 'n negatiewe uitwerking op die beroepsinstelling van onderwysstudente het. Vanuit die teoretiese raamwerk wat gebruik is, naamlik Bronfenbrenner (1990) se ekosistemiese samelewingsmodel, is die negatiewe kragte wat op die onderwys inwerk, nader toegelig. In die lig van die intensiteit van hierdie kragte het die volgende as navorsingsvraag gedien: In welke mate het die huidige onderwysstudent 'n positiewe beroepsingesteldheid? In 'n vraelysopname onder 403 finalejaar onderwysstudente, is die aanvanklike aanname verkeerd bewys. Die vraelysrespondente was nie alleen positief ingestel teenoor hul toekomstige loopbaan in die onderwys nie, maar hulle was ook uitgesproke oor hul taak daarin as morele rolmodelle. Die positiewe aard van ons voorlopige bevindings onderstreep alreeds die absolute noodsaaklikheid van onderwysbestuursmaatreëls om die volhoubaarheid van beginneronderwysers se positiewe beroepsingesteldheid te verseker. 'n Elektroniese advies- en motiveringsdiens vir beginneronderwysers kan heel moontlik as eerste en uitvoerbare projek hiertoe dien. The career orientation of final year teacher training students The research was prompted by the assumption that the many problems in South African education (e.g. continuous curiculum changes, insufficient in-service training and support, classroom overcrowding, discipline problems,administrative paperwork, low teacher morale, high teacher attrition rate, low societal status of the teaching profession) must have an adverse effect on the career orientation of teacher training students. Our research was embedded in the theoretical framework of eco-systemic theory (Bronfenbrenner 1990), through which we indicated how the teacher is surrounded and influenced by various societal systems in four levels of proximity: the micro, meso, exo and macro levels. From these systems we established the conceptual framework, in which we discussed negative forces on the teacher as these are eminent in societal expectations about the teacher, the professional identity of the teacher and the retention rate in the teaching profession. The discussion of these negative forces and their impact affirmed our initial assumption and led to our research question: To what extent are teac |
---|---|
ISSN: | 0041-4751 |