Die perfekte storm : hoe die gelowige van vandag die wêreld van môre kan oorleef, Stephan Joubert (red.) : resensie
Sedert 1994 is baie navorsing gedoen oor die rol van die kerk in 'n veranderende wêreld. In die onderskeie selfstandige studievelde in die teologie is navorsing gedoen oor hoe daar binne die kontoere van die studievelde met die werklikheid van verandering gehandel moet word. Intense debatte is...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging 2008-04, Vol.42 (1), p.176-178 |
---|---|
1. Verfasser: | |
Format: | Artikel |
Sprache: | afr |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | Sedert 1994 is baie navorsing gedoen oor die rol van die kerk in 'n veranderende wêreld. In die onderskeie selfstandige studievelde in die teologie is navorsing gedoen oor hoe daar binne die kontoere van die studievelde met die werklikheid van verandering gehandel moet word. Intense debatte is ook gevoer oor die verskynsel van postmodernisme en hoe dit veral die hedendaagse siening van kerk-wees raak. 'n Boek waarin die skrywers egter vanuit die hoek van die breë spektrum van die studievelde van die teologie oor verandering handel, verskyn nie gereeld op die boekrak nie. |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |