Laboratory optimisation of a urea-formaldehyde soil stabiliser
Laboratorium optimisasie van 'n urea-formaldehied grondstabiliseerderDie Indirekte Treksterkte (ITS) is gebruik om die grondstabilisasie-eienskappe van 'n urea-formaldehied hars (UF) te kwantifiseer. Die toetsgrond was 'n bruin skaliegruis. Kombinasie van die hars met 'n anionies...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | South African journal of chemical engineering 2003-03, Vol.15 (1), p.1-16 |
---|---|
1. Verfasser: | |
Format: | Artikel |
Sprache: | eng |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | Laboratorium optimisasie van 'n urea-formaldehied grondstabiliseerderDie Indirekte Treksterkte (ITS) is gebruik om die grondstabilisasie-eienskappe van 'n urea-formaldehied hars (UF) te kwantifiseer. Die toetsgrond was 'n bruin skaliegruis. Kombinasie van die hars met 'n anioniese bitumen emulsie toon sinergistiese sterkteverbetering wanneer beide doseer word op die 2% vlak. Werkverrigting plat af bokant hierdie konsentrasies. Vir volle sterkteontwikkeling moet die grondvogtigheid verlaag word tot onder 3%. Optimale indirekte treksterktes word behaal met 'n formaldehied-tot-urea molverhouding van 2:1. Grondsterkte neem ook toe soos die reaksie pH verlaag word maar vir pH < 4, 5 word die beskikbare aanwendingstyd ontoereikend. Die eksperimentele resultate dui ook daarop dat die teenwoordigheid van 'n geskikte organiese fraksie in die grond krities is vir effektiewe stabilisasie met UF hars. |
---|---|
ISSN: | 1026-9185 |