DETERMINATION OF THE COST COMPONENT IN THE SOCIAL COST-BENEFIT ANALYSIS OF ROAD PROJECTS IN SOUTH AFRICA

Die artikel sit die werkwyse uiteen wat aanbeveel word om die kostekomponent in die sosiale koste-voordeel-ontleding (SKVO) van padprojekte in Suid-Afrika te bepaal. Die aanbieding is in vier dele. Die eerste deel is die Inleiding. Hierin word redes verskaf waarom investeringskoste as n aparte koste...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:South African journal of industrial engineering 2021-05, Vol.32 (1), p.14-23
1. Verfasser: Pienaar, Wessel
Format: Artikel
Sprache:eng
Schlagworte:
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Die artikel sit die werkwyse uiteen wat aanbeveel word om die kostekomponent in die sosiale koste-voordeel-ontleding (SKVO) van padprojekte in Suid-Afrika te bepaal. Die aanbieding is in vier dele. Die eerste deel is die Inleiding. Hierin word redes verskaf waarom investeringskoste as n aparte koste-item bepaal moet word ongeag die kriteria waarvolgens ? projek beoordeel word. Die tweede deel word gewy aan die beginsels waarvolgens die sosiale geleentheidskoste (SGK) van ? padprojek bepaal word. In die derde deel word aangedui dat die kostekomponent in die SKVO van padprojekte uit twee items bestaan, naamlik die SGK van (i) die grond wat vir die padreserwe benodig word en (ii) die bou van die pad. Laasgenoemde word verdeel in die SGK van arbeid, aanleg, toerusting, brandstof, materiaal, en normale wins. Verder word ? werkswyse aanbeveel om ? finansiele projekbegroting na beraamde SGK om te skakel. Die gevolgtrekkings van die studie verskyn in die vierde deel.
ISSN:2224-7890
1012-277X
2224-7890
DOI:10.7166/32-1-2460