COST VALUE-STREAM MAPPING AS A LEAN ASSESSMENT TOOL IN A SURGICAL GLOVE MANUFACTURING COMPANY

Hierdie artikel bied die ontwikkeling van koste-ge'i'ntegreerde waardestroom kartering (CVSM) aan as 'n lenige assesseringstegniek om vermorsing in die vervaardigingsproses te identifiseer. Met konvensionele waardestroom kartering word die tyd benodig vir verskeie prosesse gekarteer s...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:South African journal of industrial engineering 2021-05, Vol.32 (1), p.157-170
Hauptverfasser: Menon, Rajesh B, Shalij, P R, Sajeesh, P, Tom, Geemon, Pramod, V R
Format: Artikel
Sprache:eng
Schlagworte:
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Hierdie artikel bied die ontwikkeling van koste-ge'i'ntegreerde waardestroom kartering (CVSM) aan as 'n lenige assesseringstegniek om vermorsing in die vervaardigingsproses te identifiseer. Met konvensionele waardestroom kartering word die tyd benodig vir verskeie prosesse gekarteer sonder om tred te hou van die akkumulasie van direkte en indirekte onkostes. In die voorgestelde CVSM word die koste van produksie ook in ag geneem saam met die tyd domein van konvensionele waardestroom kartering. Die tyd investering van die onkostes is ook in ag geneem. Toegevoegde waarde- en geen-toegevoegde waarde onkostes kan dus maklik verreken word in die tyddomein. Hierdie nuwe metode dra by tot die waarde toevoeging in monetere terme en bereken dus akkurate, ware produksie onkostes. Omdat vermorsing gekwantifiseer word in die koste domein kan die prosesse waar lenige tegnieke benodig word identifiseer word. Die details om CVSM te vestig word aangebied saam met n gevallestudie in П handskoenvervaardigingsnywerheid.
ISSN:2224-7890
1012-277X
2224-7890
DOI:10.7166/32-1-2368