Pastorale begeleiding aan die persoon met dissosiatiewe identiteitsversteuring
Die persoon met dissosiatiewe identiteitsversteuring is iemand wat aan geweldige trauma blootgestel was en wat op verskeie vlakke van sy/haar lewe negatief beïnvloed word daardeur. Alhoewel dissosiatiewe identiteitsversteuring in die DSM-IV beskryf word as 'n psigiese afwyking, is daar steeds b...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | Acta theologica 2012, Vol.32 (1), p.1-25 |
---|---|
1. Verfasser: | |
Format: | Artikel |
Sprache: | afr |
Schlagworte: | |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | Die persoon met dissosiatiewe identiteitsversteuring is iemand wat aan geweldige trauma blootgestel was en wat op verskeie vlakke van sy/haar lewe negatief beïnvloed word daardeur. Alhoewel dissosiatiewe identiteitsversteuring in die DSM-IV beskryf word as 'n psigiese afwyking, is daar steeds baie kontroversie en vrae rondom die verskynsel. Hulpverlening moet met baie sorg en sensitiwiteit geskied om die persoon met dissosiatiewe identiteitsversteuring op alle dimensies van menswees te begelei. Sodoende hoef die begeleiding dus nie die gevaar te loop om eensydig psigologies of pastoraal van aard te geskied nie. Effektiewe hulpverlening aan die persoon met dissosiatiewe identiteitsversteuring impliseer 'n benadering waarin die verskillende dissiplines deel uitmaak van 'n multidissiplinêre begeleidingspan. Die vraag wat in hierdie artikel ondersoek word, is of en indien wel, kan die pastoraat bydra tot die begeleiding van hierdie persoon. 'n Gevallestudie word bespreek waaruit die gevolgtrekking gemaak kan word, dat die pastoraat 'n beslissende effektiewe rol in die genesingsproses van die persoon met dissosiatiewe identiteitsversteuring speel. A person with Dissociative Identity Disorder (DID) is someone who was exposed to intense trauma impacting that person's life negatively at various levels. Although dissociative identity disorder is described as a mental disorder in the DSM-IV, there are still unresolved issues regarding the phenomenon. Assistance should take place with care and sensitivity in order to guide the person with dissociative identity disorder taking into consideration integral dimensions of personal humanity. It is submitted that guidance in this respect can therefore not be unilaterally psychological or pastoral by nature. Effective assistance to the person implies an approach where different disciplines are part of a multidisciplinary support team. The question this article explores is how pastoral counselling may contribute to this approach in guidance of the person with dissociative identity disorder. A case study is discussed in which the conclusion is made that pastoral care has an effective role in the healing process of the person with dissociative identity disorder. |
---|---|
ISSN: | 1015-8758 1015-8758 2309-9089 |
DOI: | 10.4314/actat.v32i1.1 |