Inkwisatoriese en akkusatoriese elemente in die Amerikaanse pleitonderhandelingsproses: rigtingwyser of waarskuwingsteken?

Dit word algemeen aanvaar dat die prosedure van pleitonderhandelinge die hele strafproses hervorm het en is die belangrikste hiervan dat koste bespaar word en tyd meer effektief gebruik kan word. Dit dien as belangrike middel tot beskikking van die aanklaer en die verdediging. Pleitonderhandelinge k...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Tydskrif vir regswetenskap 2002-01, Vol.27 (1), p.101
Hauptverfasser: Fick, C vdM, Snyman-Van Deventer, E
Format: Artikel
Sprache:afr ; eng
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Dit word algemeen aanvaar dat die prosedure van pleitonderhandelinge die hele strafproses hervorm het en is die belangrikste hiervan dat koste bespaar word en tyd meer effektief gebruik kan word. Dit dien as belangrike middel tot beskikking van die aanklaer en die verdediging. Pleitonderhandelinge kan ook bydra tot uitskakeling van onskuldigbevindings by ’n verhoor op bloot ’n tegniese punt. Die prosedure beperk ook tot ’n groot mate die omvang van regsprekende beamptes se diskresie by vonnisoplegging en bring mee dat die beskuldigde persoonlik ook by die proses betrek word.
ISSN:0258-252X
2415-0517