Pastorale hantering van die hedendaagse huwelikspastoraat

Omdat die huwelik deur God ingestel is, omdat die sonde die huwelik in al sy fasette aangetas het, omdat die Verlossingsgenade van Christus ook die huweliksakker oorspoel het, en omdat die huwelik deel vorm van die nuwe lewe in Christus, het die pastor ’n onvervangbare taak met die huwelikspastoraat...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging 1980-06, Vol.14 (53), p.4-20
1. Verfasser: Duvenage, A. P. C.
Format: Artikel
Sprache:afr ; eng
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Omdat die huwelik deur God ingestel is, omdat die sonde die huwelik in al sy fasette aangetas het, omdat die Verlossingsgenade van Christus ook die huweliksakker oorspoel het, en omdat die huwelik deel vorm van die nuwe lewe in Christus, het die pastor ’n onvervangbare taak met die huwelikspastoraat. In die era van stryd tussen sekularisme en die christelike ideologie is dit nog meer noodsaaklik dat die pastor sy plek tussen die ander dissiplines wat met die huwelik werk, sal kry.  C. W. Stewart het gesê: „The minister has something unique to offer as a marriage counsellor. He touches the marriage and the family at a particular place and in a particular way”.
ISSN:1018-6441
2305-0853
DOI:10.4102/ids.v14i53.752