Career anchors and career resilience : supplementary constructs?
In 'n vorige publikasie van Fourie en Van Vuuren (1998) is die bevindinge aangaande die afbakening en meting van die konstruk, loopbaangehardheid, gerappporteer. In die huidige artikel word dié ondersoek voortgesit met 'n beskrywing van die verwantskap tussen loopbaangehardheid en loopbaan...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | SA Journal of Industrial Psychology 2000-06, Vol.26 (3), p.15-20 |
---|---|
Hauptverfasser: | , |
Format: | Artikel |
Sprache: | eng |
Schlagworte: | |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | In 'n vorige publikasie van Fourie en Van Vuuren (1998) is die bevindinge aangaande die afbakening en meting van die konstruk, loopbaangehardheid, gerappporteer. In die huidige artikel word dié ondersoek voortgesit met 'n beskrywing van die verwantskap tussen loopbaangehardheid en loopbaanankers, soos gedefinieer in die loopbaanankermodel van Schein (1975; 1978; 1990; 1992). Die doel met die studie was om te bepaal of die mate van loopbaanankerontplooiing individuele vlakke van loopbaangehardheid potensieel fasiliteer of inhibeer. Die ''Career Resilience Questionnaire'' (CRQ) (Fourie & VanVuuren, 1998) is tesame met die ''Career Orientation Inventory'' (COI) (Schein, 1990) op 352 geskoolde werknemers geadministreer. Die bevindinge van die statistiese verwantskap tussen die twee konstrukte word bespreek. Previously the authors reported on a study in which an attempt was made at defining and measuring the construct career resilience (Fourie & Van Vuuren, 1998). The present article continues this investigation by reporting on the relationship between career resilience and career anchors, as defined in Schein's (1975; 1978; 1990; 1992) career anchor model. The aim of the study was to determine whether career anchor patterning could potentially inhibit or facilitate individuals' levels of career resilience. The ''Career Resilience Questionnaire'' (CRQ) (Fourie & Van Vuuren, 1998) together with Schein's (1990) ''Career Orientations Inventory'' (COI) were administered to 352 skilled employees.The findings of the statistical relationship between the two constructs are discussed. |
---|---|
ISSN: | 0258-5200 2071-0763 |
DOI: | 10.4102/sajip.v26i3.714 |