The factor structure of six salutogenic constructs
Die doel van hierdie navorsing was om die faktorstruktuur van ses salutogeniese konstrukte te ondersoek, naamlik sin vir koherensie, gehardheid, aangeleerde vindingrykheid, potensie, interne lokus van beheer en selfgenoegsaamheid. Meting met 'n steekproef van 935 deeltydse studente het nie ...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | SA Journal of Industrial Psychology 2006-01, Vol.32 (1), p.74-86 |
---|---|
Hauptverfasser: | , , |
Format: | Artikel |
Sprache: | eng |
Schlagworte: | |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | Die doel van hierdie navorsing was om die faktorstruktuur van ses salutogeniese konstrukte te ondersoek, naamlik sin vir koherensie, gehardheid, aangeleerde vindingrykheid, potensie, interne lokus van beheer en selfgenoegsaamheid. Meting met 'n steekproef van 935 deeltydse studente het nie 'n passing getoon met die konseptualisering van salutogenese nie. 'n Eiesoortige faktorstruktuur vir Wit studente versus Ander studente het voorgekom. Vir Wittes, het al ses die konstrukte meer of minder bygedra tot die algemene salutugeniese faktor en vir Andere het almal behalwe aangeleerde vindingrykheid bygedra. Vir Wittes bestaan salutogenese uit twee duidelike dimensies ('n globale positiewe lewensorientasie; spesifieke gedrags vaardighede) en vir Andere uit een dimensie ('n optimistiese lewensbeskouing). Bevestigende faktor ontleding uitgevoer op die data van beide groepe, het 'n swak passing getoon. Daar is aanbeveel dat salutogenese verder ondersoek word binne 'n oorkoepelende persoonlikheidsteorie. The aim of this research was to investigate the factor structure of six salutogenic constructs, namely sense of coherence, hardiness, learned resourcefulness, potency, internal locus of control and self-efficacy. Measurement with a sample of 935 part-time students did not fit the conceptualisation of salutogenesis. A different factor structure for Whites versus Others occurred. For Whites, all six constructs more or less contributed towards the general salutogenic factor and for Others all but learned resourcefulness contributed. For Whites, salutogenesis consisted of two clear dimensions (a global positive orientation; specific behavioural skills) and for Others one dimension (an optimistic life view). Confirmatory factor analysis performed on the data for both groups, indicated a weak fit. It was recommended that salutogenesis be further explored within an overall personality theory. |
---|---|
ISSN: | 0258-5200 2071-0763 |
DOI: | 10.4102/sajip.v32i1.226 |