Nadine Gordimer (1923–2014) – ’n persoonlike herinnering
Terwyl die gasvrou verwoed probeer het om die hordes te voed, het ek met 'n slaperige Katryn en hul baba Fritz op die arm buite op die stoepie, weg uit die rumoer, gaan sit waar Nadine ons aangetref het--ook sy was uitgedryf deur die lawaai. By hierdie geleenthede het sy gemaklik omgegaan met d...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | Tydskrif vir letterkunde 2014-03, Vol.51 (2), p.172-174 |
---|---|
1. Verfasser: | |
Format: | Artikel |
Sprache: | afr ; eng |
Schlagworte: | |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | Terwyl die gasvrou verwoed probeer het om die hordes te voed, het ek met 'n slaperige Katryn en hul baba Fritz op die arm buite op die stoepie, weg uit die rumoer, gaan sit waar Nadine ons aangetref het--ook sy was uitgedryf deur die lawaai. By hierdie geleenthede het sy gemaklik omgegaan met die anti-establishment standpunte wat militante skrywers uit Soweto en die Rand se omringende townships dikwels gestel het. Vandag sou sy haar antwoord minder utopies, meer pragmaties en uitgebreider moes aanbied: "freedom from poverty and violence, freedom from Nkandlas and corruption, freedom from racism and xenophobia", maar ook soos voorheen: "freedom from censorship". |
---|---|
ISSN: | 0041-476X 2309-9070 |
DOI: | 10.4314/tvl.v51i2.13 |