Soeklig op die Klerksdorp-kompleks
Al vyf blanke universiteite van Transvaal is op die een of ander wyse gemoeid met die beplanningsnavorsingsprojek in die Klerksdorpse gebied wat op die oomblik aan die gang is. Vir dié navorsing het die Staat R18,000 bewillig, verskillende myngroepe altesaam R6,000, en plaaslike owerhede R1,500. En...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | Koers (Potchefstroom, South Africa) South Africa), 1969-03, Vol.37 (2) |
---|---|
1. Verfasser: | |
Format: | Artikel |
Sprache: | afr |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | Al vyf blanke universiteite van Transvaal is op die een of ander wyse gemoeid met die beplanningsnavorsingsprojek in die Klerksdorpse gebied wat op die oomblik aan die gang is. Vir dié navorsing het die Staat R18,000 bewillig, verskillende myngroepe altesaam R6,000, en plaaslike owerhede R1,500. En in die komitee wat beheer oor die navorsing uitoefen, is twee staatsdepartemente verteenwoordig, afgesien natuurlik van die verteenwoordiging van die betrokke universiteite. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |
DOI: | 10.4102/koers.v37i2.1302 |