Krediethersiening, gemeenskap van goed en bestorwe boedels : aantekeninge
Die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (die kredietwet) het ongetwyfeld 'n reuse impak op kredietverskaffing in Suid-Afrika gehad sedert sy inwerkingtreding op 1 Junie 2007. Dit is duidelik uit die hoeveelheid gerapporteerde regspraak oor die wet asook die berg akademiese literatuur wat reeds oor...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse reg 2015-01, Vol.2015 (1), p.153-159 |
---|---|
1. Verfasser: | |
Format: | Artikel |
Sprache: | afr |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
container_end_page | 159 |
---|---|
container_issue | 1 |
container_start_page | 153 |
container_title | Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse reg |
container_volume | 2015 |
creator | Eiselen, Sieg |
description | Die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (die kredietwet) het ongetwyfeld 'n reuse impak op kredietverskaffing in Suid-Afrika gehad sedert sy inwerkingtreding op 1 Junie 2007. Dit is duidelik uit die hoeveelheid gerapporteerde regspraak oor die wet asook die berg akademiese literatuur wat reeds oor die wet gepubliseer is. Die wet het ook al drie keer 'n draai voor die konstitusionele hof gemaak. Daar is min twyfel dat die wet broodnodig was om die vorige kredietwetgewing op datum en in ooreenstemming te bring met soortgelyke wetgewing elders in die wêreld. Die wet wat deur 'n buitelander geskryf is, is deurspek met konstruksies wat vreemd is aan die Suid-Afrikaanse reg of wat getuig van onkunde van die Suid-Afrikaanse privaatreg. Die wet is dus met reg ook al reeds deur die hoogste hof van appèl gekritiseer as onduidelik of onseker in baie opsigte (Nedbank Ltd v The National Credit Regulator 2011 4 All SA 131 (HHA) 136). Dit het aanleiding gegee tot heelwat regspraak wat moes poog om uitleg aan die wet te gee. |
format | Article |
fullrecord | <record><control><sourceid>sabinet</sourceid><recordid>TN_cdi_sabinet_saepub_10520_EJC167060</recordid><sourceformat>XML</sourceformat><sourcesystem>PC</sourcesystem><sabinet_id>10520/EJC167060</sabinet_id><sourcerecordid>10520/EJC167060</sourcerecordid><originalsourceid>FETCH-sabinet_saepub_10520_EJC1670603</originalsourceid><addsrcrecordid>eNqNi8kKwjAYBoMoWJd3yMWbhTRdQr0WxeXqvST0s8bWtPSP-vqK-ACeBoaZEQuiPM9CKYUas0DIVIVKJWrKZkQ3IZJYpXnADqcBlYW_YiALZ1295jXugKNG9_ypHa87VByOG5Dvhhe4-Qi0xDdca-fRfDcs2OSiW8Lyxzlb7bbnYh-SNtbBl6TRP0wZiVSKcnssokyJTMT_dm9pjT1x</addsrcrecordid><sourcetype>Publisher</sourcetype><iscdi>true</iscdi><recordtype>article</recordtype></control><display><type>article</type><title>Krediethersiening, gemeenskap van goed en bestorwe boedels : aantekeninge</title><source>HeinOnline Law Journal Library</source><creator>Eiselen, Sieg</creator><creatorcontrib>Eiselen, Sieg</creatorcontrib><description>Die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (die kredietwet) het ongetwyfeld 'n reuse impak op kredietverskaffing in Suid-Afrika gehad sedert sy inwerkingtreding op 1 Junie 2007. Dit is duidelik uit die hoeveelheid gerapporteerde regspraak oor die wet asook die berg akademiese literatuur wat reeds oor die wet gepubliseer is. Die wet het ook al drie keer 'n draai voor die konstitusionele hof gemaak. Daar is min twyfel dat die wet broodnodig was om die vorige kredietwetgewing op datum en in ooreenstemming te bring met soortgelyke wetgewing elders in die wêreld. Die wet wat deur 'n buitelander geskryf is, is deurspek met konstruksies wat vreemd is aan die Suid-Afrikaanse reg of wat getuig van onkunde van die Suid-Afrikaanse privaatreg. Die wet is dus met reg ook al reeds deur die hoogste hof van appèl gekritiseer as onduidelik of onseker in baie opsigte (Nedbank Ltd v The National Credit Regulator 2011 4 All SA 131 (HHA) 136). Dit het aanleiding gegee tot heelwat regspraak wat moes poog om uitleg aan die wet te gee.</description><identifier>ISSN: 0257-7747</identifier><identifier>EISSN: 1996-2207</identifier><language>afr</language><publisher>Juta Law Publishing</publisher><ispartof>Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse reg, 2015-01, Vol.2015 (1), p.153-159</ispartof><lds50>peer_reviewed</lds50><woscitedreferencessubscribed>false</woscitedreferencessubscribed></display><links><openurl>$$Topenurl_article</openurl><openurlfulltext>$$Topenurlfull_article</openurlfulltext><thumbnail>$$Tsyndetics_thumb_exl</thumbnail><link.rule.ids>314,776,780</link.rule.ids></links><search><creatorcontrib>Eiselen, Sieg</creatorcontrib><title>Krediethersiening, gemeenskap van goed en bestorwe boedels : aantekeninge</title><title>Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse reg</title><description>Die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (die kredietwet) het ongetwyfeld 'n reuse impak op kredietverskaffing in Suid-Afrika gehad sedert sy inwerkingtreding op 1 Junie 2007. Dit is duidelik uit die hoeveelheid gerapporteerde regspraak oor die wet asook die berg akademiese literatuur wat reeds oor die wet gepubliseer is. Die wet het ook al drie keer 'n draai voor die konstitusionele hof gemaak. Daar is min twyfel dat die wet broodnodig was om die vorige kredietwetgewing op datum en in ooreenstemming te bring met soortgelyke wetgewing elders in die wêreld. Die wet wat deur 'n buitelander geskryf is, is deurspek met konstruksies wat vreemd is aan die Suid-Afrikaanse reg of wat getuig van onkunde van die Suid-Afrikaanse privaatreg. Die wet is dus met reg ook al reeds deur die hoogste hof van appèl gekritiseer as onduidelik of onseker in baie opsigte (Nedbank Ltd v The National Credit Regulator 2011 4 All SA 131 (HHA) 136). Dit het aanleiding gegee tot heelwat regspraak wat moes poog om uitleg aan die wet te gee.</description><issn>0257-7747</issn><issn>1996-2207</issn><fulltext>true</fulltext><rsrctype>article</rsrctype><creationdate>2015</creationdate><recordtype>article</recordtype><sourceid/><recordid>eNqNi8kKwjAYBoMoWJd3yMWbhTRdQr0WxeXqvST0s8bWtPSP-vqK-ACeBoaZEQuiPM9CKYUas0DIVIVKJWrKZkQ3IZJYpXnADqcBlYW_YiALZ1295jXugKNG9_ypHa87VByOG5Dvhhe4-Qi0xDdca-fRfDcs2OSiW8Lyxzlb7bbnYh-SNtbBl6TRP0wZiVSKcnssokyJTMT_dm9pjT1x</recordid><startdate>20150101</startdate><enddate>20150101</enddate><creator>Eiselen, Sieg</creator><general>Juta Law Publishing</general><scope/></search><sort><creationdate>20150101</creationdate><title>Krediethersiening, gemeenskap van goed en bestorwe boedels : aantekeninge</title><author>Eiselen, Sieg</author></sort><facets><frbrtype>5</frbrtype><frbrgroupid>cdi_FETCH-sabinet_saepub_10520_EJC1670603</frbrgroupid><rsrctype>articles</rsrctype><prefilter>articles</prefilter><language>afr</language><creationdate>2015</creationdate><toplevel>peer_reviewed</toplevel><toplevel>online_resources</toplevel><creatorcontrib>Eiselen, Sieg</creatorcontrib><jtitle>Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse reg</jtitle></facets><delivery><delcategory>Remote Search Resource</delcategory><fulltext>fulltext</fulltext></delivery><addata><au>Eiselen, Sieg</au><format>journal</format><genre>article</genre><ristype>JOUR</ristype><atitle>Krediethersiening, gemeenskap van goed en bestorwe boedels : aantekeninge</atitle><jtitle>Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse reg</jtitle><date>2015-01-01</date><risdate>2015</risdate><volume>2015</volume><issue>1</issue><spage>153</spage><epage>159</epage><pages>153-159</pages><issn>0257-7747</issn><eissn>1996-2207</eissn><abstract>Die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (die kredietwet) het ongetwyfeld 'n reuse impak op kredietverskaffing in Suid-Afrika gehad sedert sy inwerkingtreding op 1 Junie 2007. Dit is duidelik uit die hoeveelheid gerapporteerde regspraak oor die wet asook die berg akademiese literatuur wat reeds oor die wet gepubliseer is. Die wet het ook al drie keer 'n draai voor die konstitusionele hof gemaak. Daar is min twyfel dat die wet broodnodig was om die vorige kredietwetgewing op datum en in ooreenstemming te bring met soortgelyke wetgewing elders in die wêreld. Die wet wat deur 'n buitelander geskryf is, is deurspek met konstruksies wat vreemd is aan die Suid-Afrikaanse reg of wat getuig van onkunde van die Suid-Afrikaanse privaatreg. Die wet is dus met reg ook al reeds deur die hoogste hof van appèl gekritiseer as onduidelik of onseker in baie opsigte (Nedbank Ltd v The National Credit Regulator 2011 4 All SA 131 (HHA) 136). Dit het aanleiding gegee tot heelwat regspraak wat moes poog om uitleg aan die wet te gee.</abstract><pub>Juta Law Publishing</pub></addata></record> |
fulltext | fulltext |
identifier | ISSN: 0257-7747 |
ispartof | Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse reg, 2015-01, Vol.2015 (1), p.153-159 |
issn | 0257-7747 1996-2207 |
language | afr |
recordid | cdi_sabinet_saepub_10520_EJC167060 |
source | HeinOnline Law Journal Library |
title | Krediethersiening, gemeenskap van goed en bestorwe boedels : aantekeninge |
url | https://sfx.bib-bvb.de/sfx_tum?ctx_ver=Z39.88-2004&ctx_enc=info:ofi/enc:UTF-8&ctx_tim=2025-02-04T07%3A10%3A55IST&url_ver=Z39.88-2004&url_ctx_fmt=infofi/fmt:kev:mtx:ctx&rfr_id=info:sid/primo.exlibrisgroup.com:primo3-Article-sabinet&rft_val_fmt=info:ofi/fmt:kev:mtx:journal&rft.genre=article&rft.atitle=Krediethersiening,%20gemeenskap%20van%20goed%20en%20bestorwe%20boedels%20:%20aantekeninge&rft.jtitle=Tydskrif%20vir%20die%20Suid-Afrikaanse%20reg&rft.au=Eiselen,%20Sieg&rft.date=2015-01-01&rft.volume=2015&rft.issue=1&rft.spage=153&rft.epage=159&rft.pages=153-159&rft.issn=0257-7747&rft.eissn=1996-2207&rft_id=info:doi/&rft_dat=%3Csabinet%3E10520/EJC167060%3C/sabinet%3E%3Curl%3E%3C/url%3E&disable_directlink=true&sfx.directlink=off&sfx.report_link=0&rft_id=info:oai/&rft_id=info:pmid/&rft_sabinet_id=10520/EJC167060&rfr_iscdi=true |