Keeping children safe whilst playing sport : what can South Africa learn from the United Kingdom experience?

Om kinders veilig te hou terwyl hulle aan sport deelneem : wat kan Suid-Afrika uit die ervaring in die Verenigde Koninkryk leer? Sportbeheerliggame het ernstige problem in die gesig gestaar met kinderbeskerming en was dikwels nie toegerus om die problem te hanteer nie. 'n Sleutelvraag was of da...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:De Jure 2013-01, Vol.46 (1), p.366-384
1. Verfasser: Greenfield, Steve
Format: Artikel
Sprache:eng
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
container_end_page 384
container_issue 1
container_start_page 366
container_title De Jure
container_volume 46
creator Greenfield, Steve
description Om kinders veilig te hou terwyl hulle aan sport deelneem : wat kan Suid-Afrika uit die ervaring in die Verenigde Koninkryk leer? Sportbeheerliggame het ernstige problem in die gesig gestaar met kinderbeskerming en was dikwels nie toegerus om die problem te hanteer nie. 'n Sleutelvraag was of daar van sportbeheerliggame verwag is om die problem alleen die hoof te bied en of kinder beskerming in sport deel moes uitmaak van 'n breër holistiese stelsel van kinderwelsyn wat ook ander organisaies moes insluit. Die Verenigde Koninkryk het daarna gestreef om 'n beskermende raamwerk van kinderwelsyn dwarsoor alle sport te bewerkstellig wat deur sportbeheerliggame afgedwing word, en fokus op onderrig en opleiding van vrywilligers wat by sport betrokke is. 'n Sleutelpunt was die skepping van die Child Protection in Sport Unit binne die National Society for the Prevention of Cruelty to Children. Die Safeguarding Vulnerable Groups Act 2006 het 'n sentrale ligaam, die Independent Barring Board, later verander na die Independent Safeguarding Authority ingestel wat verantwoordelik is vir die bedryf van 'n keuring- en uitsluitingskema. Sport klubs val binne die omskrywing van "Regulated Activity Provider" en moet die status van enige persoon wat gereeld by bedrywighede betrokke is en kontak met kinders het, nagaan. Aanvanklik is die vlak van bedrywighede wat as gereelde kontak beskou is, taamlik laag gestel sodat 'n groot aantal aktiwiteite en persone binne die omskrywing sou val. Latere hersienings het voorgestel dat die vlak van bedrywighede beter omskryf en op 'n hoer vlak gestel word ten einde die proses meer vaartbelein te maak. In Suid-Afrika, bevorder Sport en Ontspanning Suid-Afrika gestruktureerde deelname aan sport- en ontspanningsbedrywighede in skole en die opheffing van sport in skole en sportklubs. Die Suid-Afrikaanse sportsektor moet ook die problem van seksuele teistering en misbruik is sport aanspreek en kan in hierdie verband gerus uit die ondervinding in die Verenigde Koninkryk leer.
format Article
fullrecord <record><control><sourceid>sabinet</sourceid><recordid>TN_cdi_sabinet_saepub_10520_EJC136259</recordid><sourceformat>XML</sourceformat><sourcesystem>PC</sourcesystem><sabinet_id>10520/EJC136259</sabinet_id><sourcerecordid>10520/EJC136259</sourcerecordid><originalsourceid>FETCH-sabinet_saepub_10520_EJC1362593</originalsourceid><addsrcrecordid>eNqNTrsKwjAUDaJgUf_hLo6FNKWKLiKlIjqqc7m2tzYS05CkqH9vCw6OTucNZ8ACIUQSLqMFH_7wMZs5d-ecR8lCJKtlwNSRyEh9g6KWqrSkwWFF8OyU82AUvvvQmcZ6WHc2eihQw6lpfQ3bysoCQRFaDZVtHuBrgouWnko4dsOys-hlyErSBW2mbFShcjT74oTNd9k53YcOr1KTzx2Saa95xBPB8-yQRnF_M_639wHyP0pI</addsrcrecordid><sourcetype>Publisher</sourcetype><iscdi>true</iscdi><recordtype>article</recordtype></control><display><type>article</type><title>Keeping children safe whilst playing sport : what can South Africa learn from the United Kingdom experience?</title><source>DOAJ Directory of Open Access Journals</source><source>Sabinet African Journals Open Access Collection</source><source>Elektronische Zeitschriftenbibliothek - Frei zugängliche E-Journals</source><source>HeinOnline Law Journal Library</source><creator>Greenfield, Steve</creator><creatorcontrib>Greenfield, Steve</creatorcontrib><description>Om kinders veilig te hou terwyl hulle aan sport deelneem : wat kan Suid-Afrika uit die ervaring in die Verenigde Koninkryk leer? Sportbeheerliggame het ernstige problem in die gesig gestaar met kinderbeskerming en was dikwels nie toegerus om die problem te hanteer nie. 'n Sleutelvraag was of daar van sportbeheerliggame verwag is om die problem alleen die hoof te bied en of kinder beskerming in sport deel moes uitmaak van 'n breër holistiese stelsel van kinderwelsyn wat ook ander organisaies moes insluit. Die Verenigde Koninkryk het daarna gestreef om 'n beskermende raamwerk van kinderwelsyn dwarsoor alle sport te bewerkstellig wat deur sportbeheerliggame afgedwing word, en fokus op onderrig en opleiding van vrywilligers wat by sport betrokke is. 'n Sleutelpunt was die skepping van die Child Protection in Sport Unit binne die National Society for the Prevention of Cruelty to Children. Die Safeguarding Vulnerable Groups Act 2006 het 'n sentrale ligaam, die Independent Barring Board, later verander na die Independent Safeguarding Authority ingestel wat verantwoordelik is vir die bedryf van 'n keuring- en uitsluitingskema. Sport klubs val binne die omskrywing van "Regulated Activity Provider" en moet die status van enige persoon wat gereeld by bedrywighede betrokke is en kontak met kinders het, nagaan. Aanvanklik is die vlak van bedrywighede wat as gereelde kontak beskou is, taamlik laag gestel sodat 'n groot aantal aktiwiteite en persone binne die omskrywing sou val. Latere hersienings het voorgestel dat die vlak van bedrywighede beter omskryf en op 'n hoer vlak gestel word ten einde die proses meer vaartbelein te maak. In Suid-Afrika, bevorder Sport en Ontspanning Suid-Afrika gestruktureerde deelname aan sport- en ontspanningsbedrywighede in skole en die opheffing van sport in skole en sportklubs. Die Suid-Afrikaanse sportsektor moet ook die problem van seksuele teistering en misbruik is sport aanspreek en kan in hierdie verband gerus uit die ondervinding in die Verenigde Koninkryk leer.</description><identifier>ISSN: 2225-7160</identifier><identifier>EISSN: 2225-7160</identifier><language>eng</language><publisher>University of Pretoria</publisher><ispartof>De Jure, 2013-01, Vol.46 (1), p.366-384</ispartof><lds50>peer_reviewed</lds50><oa>free_for_read</oa><woscitedreferencessubscribed>false</woscitedreferencessubscribed></display><links><openurl>$$Topenurl_article</openurl><openurlfulltext>$$Topenurlfull_article</openurlfulltext><thumbnail>$$Tsyndetics_thumb_exl</thumbnail><link.rule.ids>314,776,780,39219</link.rule.ids></links><search><creatorcontrib>Greenfield, Steve</creatorcontrib><title>Keeping children safe whilst playing sport : what can South Africa learn from the United Kingdom experience?</title><title>De Jure</title><description>Om kinders veilig te hou terwyl hulle aan sport deelneem : wat kan Suid-Afrika uit die ervaring in die Verenigde Koninkryk leer? Sportbeheerliggame het ernstige problem in die gesig gestaar met kinderbeskerming en was dikwels nie toegerus om die problem te hanteer nie. 'n Sleutelvraag was of daar van sportbeheerliggame verwag is om die problem alleen die hoof te bied en of kinder beskerming in sport deel moes uitmaak van 'n breër holistiese stelsel van kinderwelsyn wat ook ander organisaies moes insluit. Die Verenigde Koninkryk het daarna gestreef om 'n beskermende raamwerk van kinderwelsyn dwarsoor alle sport te bewerkstellig wat deur sportbeheerliggame afgedwing word, en fokus op onderrig en opleiding van vrywilligers wat by sport betrokke is. 'n Sleutelpunt was die skepping van die Child Protection in Sport Unit binne die National Society for the Prevention of Cruelty to Children. Die Safeguarding Vulnerable Groups Act 2006 het 'n sentrale ligaam, die Independent Barring Board, later verander na die Independent Safeguarding Authority ingestel wat verantwoordelik is vir die bedryf van 'n keuring- en uitsluitingskema. Sport klubs val binne die omskrywing van "Regulated Activity Provider" en moet die status van enige persoon wat gereeld by bedrywighede betrokke is en kontak met kinders het, nagaan. Aanvanklik is die vlak van bedrywighede wat as gereelde kontak beskou is, taamlik laag gestel sodat 'n groot aantal aktiwiteite en persone binne die omskrywing sou val. Latere hersienings het voorgestel dat die vlak van bedrywighede beter omskryf en op 'n hoer vlak gestel word ten einde die proses meer vaartbelein te maak. In Suid-Afrika, bevorder Sport en Ontspanning Suid-Afrika gestruktureerde deelname aan sport- en ontspanningsbedrywighede in skole en die opheffing van sport in skole en sportklubs. Die Suid-Afrikaanse sportsektor moet ook die problem van seksuele teistering en misbruik is sport aanspreek en kan in hierdie verband gerus uit die ondervinding in die Verenigde Koninkryk leer.</description><issn>2225-7160</issn><issn>2225-7160</issn><fulltext>true</fulltext><rsrctype>article</rsrctype><creationdate>2013</creationdate><recordtype>article</recordtype><sourceid>JRA</sourceid><recordid>eNqNTrsKwjAUDaJgUf_hLo6FNKWKLiKlIjqqc7m2tzYS05CkqH9vCw6OTucNZ8ACIUQSLqMFH_7wMZs5d-ecR8lCJKtlwNSRyEh9g6KWqrSkwWFF8OyU82AUvvvQmcZ6WHc2eihQw6lpfQ3bysoCQRFaDZVtHuBrgouWnko4dsOys-hlyErSBW2mbFShcjT74oTNd9k53YcOr1KTzx2Saa95xBPB8-yQRnF_M_639wHyP0pI</recordid><startdate>20130101</startdate><enddate>20130101</enddate><creator>Greenfield, Steve</creator><general>University of Pretoria</general><scope>AEIZH</scope><scope>JRA</scope></search><sort><creationdate>20130101</creationdate><title>Keeping children safe whilst playing sport : what can South Africa learn from the United Kingdom experience?</title><author>Greenfield, Steve</author></sort><facets><frbrtype>5</frbrtype><frbrgroupid>cdi_FETCH-sabinet_saepub_10520_EJC1362593</frbrgroupid><rsrctype>articles</rsrctype><prefilter>articles</prefilter><language>eng</language><creationdate>2013</creationdate><toplevel>peer_reviewed</toplevel><toplevel>online_resources</toplevel><creatorcontrib>Greenfield, Steve</creatorcontrib><collection>Sabinet:Open Access</collection><collection>Sabinet African Journals Open Access Collection</collection><jtitle>De Jure</jtitle></facets><delivery><delcategory>Remote Search Resource</delcategory><fulltext>fulltext</fulltext></delivery><addata><au>Greenfield, Steve</au><format>journal</format><genre>article</genre><ristype>JOUR</ristype><atitle>Keeping children safe whilst playing sport : what can South Africa learn from the United Kingdom experience?</atitle><jtitle>De Jure</jtitle><date>2013-01-01</date><risdate>2013</risdate><volume>46</volume><issue>1</issue><spage>366</spage><epage>384</epage><pages>366-384</pages><issn>2225-7160</issn><eissn>2225-7160</eissn><abstract>Om kinders veilig te hou terwyl hulle aan sport deelneem : wat kan Suid-Afrika uit die ervaring in die Verenigde Koninkryk leer? Sportbeheerliggame het ernstige problem in die gesig gestaar met kinderbeskerming en was dikwels nie toegerus om die problem te hanteer nie. 'n Sleutelvraag was of daar van sportbeheerliggame verwag is om die problem alleen die hoof te bied en of kinder beskerming in sport deel moes uitmaak van 'n breër holistiese stelsel van kinderwelsyn wat ook ander organisaies moes insluit. Die Verenigde Koninkryk het daarna gestreef om 'n beskermende raamwerk van kinderwelsyn dwarsoor alle sport te bewerkstellig wat deur sportbeheerliggame afgedwing word, en fokus op onderrig en opleiding van vrywilligers wat by sport betrokke is. 'n Sleutelpunt was die skepping van die Child Protection in Sport Unit binne die National Society for the Prevention of Cruelty to Children. Die Safeguarding Vulnerable Groups Act 2006 het 'n sentrale ligaam, die Independent Barring Board, later verander na die Independent Safeguarding Authority ingestel wat verantwoordelik is vir die bedryf van 'n keuring- en uitsluitingskema. Sport klubs val binne die omskrywing van "Regulated Activity Provider" en moet die status van enige persoon wat gereeld by bedrywighede betrokke is en kontak met kinders het, nagaan. Aanvanklik is die vlak van bedrywighede wat as gereelde kontak beskou is, taamlik laag gestel sodat 'n groot aantal aktiwiteite en persone binne die omskrywing sou val. Latere hersienings het voorgestel dat die vlak van bedrywighede beter omskryf en op 'n hoer vlak gestel word ten einde die proses meer vaartbelein te maak. In Suid-Afrika, bevorder Sport en Ontspanning Suid-Afrika gestruktureerde deelname aan sport- en ontspanningsbedrywighede in skole en die opheffing van sport in skole en sportklubs. Die Suid-Afrikaanse sportsektor moet ook die problem van seksuele teistering en misbruik is sport aanspreek en kan in hierdie verband gerus uit die ondervinding in die Verenigde Koninkryk leer.</abstract><pub>University of Pretoria</pub><oa>free_for_read</oa></addata></record>
fulltext fulltext
identifier ISSN: 2225-7160
ispartof De Jure, 2013-01, Vol.46 (1), p.366-384
issn 2225-7160
2225-7160
language eng
recordid cdi_sabinet_saepub_10520_EJC136259
source DOAJ Directory of Open Access Journals; Sabinet African Journals Open Access Collection; Elektronische Zeitschriftenbibliothek - Frei zugängliche E-Journals; HeinOnline Law Journal Library
title Keeping children safe whilst playing sport : what can South Africa learn from the United Kingdom experience?
url https://sfx.bib-bvb.de/sfx_tum?ctx_ver=Z39.88-2004&ctx_enc=info:ofi/enc:UTF-8&ctx_tim=2025-02-04T03%3A30%3A10IST&url_ver=Z39.88-2004&url_ctx_fmt=infofi/fmt:kev:mtx:ctx&rfr_id=info:sid/primo.exlibrisgroup.com:primo3-Article-sabinet&rft_val_fmt=info:ofi/fmt:kev:mtx:journal&rft.genre=article&rft.atitle=Keeping%20children%20safe%20whilst%20playing%20sport%20:%20what%20can%20South%20Africa%20learn%20from%20the%20United%20Kingdom%20experience?&rft.jtitle=De%20Jure&rft.au=Greenfield,%20Steve&rft.date=2013-01-01&rft.volume=46&rft.issue=1&rft.spage=366&rft.epage=384&rft.pages=366-384&rft.issn=2225-7160&rft.eissn=2225-7160&rft_id=info:doi/&rft_dat=%3Csabinet%3E10520/EJC136259%3C/sabinet%3E%3Curl%3E%3C/url%3E&disable_directlink=true&sfx.directlink=off&sfx.report_link=0&rft_id=info:oai/&rft_id=info:pmid/&rft_sabinet_id=10520/EJC136259&rfr_iscdi=true