Kan ons nog in God glo? Wie is God? Kan ons regtig in Hom glo?, Adrio König : book review
In hierdie omvattende boek word besin oor of 'n mens nog in God kan glo. Dit is daarom baie aktueel. In navorsing is al meermale aangetoon dat die huidige konteks ook 'n post-Christelike era genoem kan word. In die onderskeie studievelde is daarom al op diepgaande wyse gefokus op die uniek...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | Koers (Potchefstroom, South Africa) South Africa), 2012-01, Vol.77 (2), p.1 |
---|---|
1. Verfasser: | |
Format: | Artikel |
Sprache: | afr |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | In hierdie omvattende boek word besin oor of 'n mens nog in God kan glo. Dit is daarom baie aktueel. In navorsing is al meermale aangetoon dat die huidige konteks ook 'n post-Christelike era genoem kan word. In die onderskeie studievelde is daarom al op diepgaande wyse gefokus op die uniekheid van die Christelike geloof. In hierdie boek word vanuit die perspektief van die Dogmatiek op hierdie aspek gekonsentreer. 'n Boek waarin debat gevoer word met hedendaagse outeurs en voorstaanders van bepaalde opinies rakende God, word nie gereeld op die rak aangetref nie. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |