Die skat van prentjielose storievertel: verbeelding sonder grense
Radiodramas en -stories was destyds ons televisie van die brein; die skokstok wat ons verbeeldings geprik het. Alhoewel mense natuurlik gewoond was aan rolprente, was die enkele rolprente wat destyds nie (in Suid-Afrika) verban is nie redelik voorspelbaar en geyk. Dus was die vermaak dikwels voorskr...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | Cape librarian 2018-07, Vol.62 (4), p.42 |
---|---|
1. Verfasser: | |
Format: | Artikel |
Sprache: | afr ; eng |
Schlagworte: | |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | Radiodramas en -stories was destyds ons televisie van die brein; die skokstok wat ons verbeeldings geprik het. Alhoewel mense natuurlik gewoond was aan rolprente, was die enkele rolprente wat destyds nie (in Suid-Afrika) verban is nie redelik voorspelbaar en geyk. Dus was die vermaak dikwels voorskrywerig en selfs eentonig. En omdat fliek toe gaan destyds ’n baie stywe affêre was (ek het tot diep in my hoërskooljare gestewel en gespoor in ’n pak klere gaan fliek) het ek selde die gerief gehad van om myself oor te gee aan vermaak saam met ander mense — iemand wat dit kon deel sonder ’n das. |
---|---|
ISSN: | 0008-5790 |