Ruimtelike en temporele leksikografiese deiktiese verankering

In hierdie bydrae word daar eerstens aandag gegee aan deiksis as 'n verskynsel in die semantiek. Die oordrag van deiksis na die leksikografie word bespreek en die verskynsel van leksikografiese deiktiese verankering word aan die orde gestel. Dit word aangetoon dat hierdie verankering op verskil...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Lexikos 2022-01, Vol.32 (3), p.95-122
1. Verfasser: Gouws, Rufus H
Format: Artikel
Sprache:afr ; por
Schlagworte:
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
container_end_page 122
container_issue 3
container_start_page 95
container_title Lexikos
container_volume 32
creator Gouws, Rufus H
description In hierdie bydrae word daar eerstens aandag gegee aan deiksis as 'n verskynsel in die semantiek. Die oordrag van deiksis na die leksikografie word bespreek en die verskynsel van leksikografiese deiktiese verankering word aan die orde gestel. Dit word aangetoon dat hierdie verankering op verskillende maniere gedoen kan word. Leksikograwe moet telkens besluit hoe hierdie proses ten beste in 'n bepaalde woordeboek uitgevoer moet word. Verskillende tipes tekssegmente kan gebruik word om deiktiese verankering te bewerkstellig en die optrede van tekssegmente soos aanduiders, aanduidersimbole en aanduiderdele word kortliks bespreek. Die hooffokus is op ruimtelike en temporele leksikografiese deiktiese verankering. Verskillende deiktiese merkers en verankeringsprosedures word bespreek. Daar word aangetoon dat woordeboeke hier naas enkelaanduiders ook soms aanduiderkomplekse gebruik en dat die aanduiderkomplekse 'n eenvormige of 'n hibriedeformaat kan he. Daar word voorgestel dat suksesvolle deiktiese verankering dikwels vereis dat woordeboeke 'n primere verankeringsprosedure moet aanvul met sekondere verankering. Deiktiese verankering word as 'n veelfasige proses beskryf. Die bespreking word deurgaans aan die hand van opgetekende woordeboekvoorbeelde gedoen. Op grond van die bevindinge in die besprekinge word voorstelle aan die hand gedoen vir verbeterde prosedures van deiktiese verankering.
doi_str_mv 10.5788/32-3-1733
format Article
fullrecord <record><control><sourceid>proquest</sourceid><recordid>TN_cdi_proquest_journals_2762027021</recordid><sourceformat>XML</sourceformat><sourcesystem>PC</sourcesystem><sourcerecordid>2762027021</sourcerecordid><originalsourceid>FETCH-LOGICAL-p675-a4cbc4ca22ae59cf481ed735a09aa1c6125167837f088752182a12b4170ac87b3</originalsourceid><addsrcrecordid>eNotjc1KxDAURoMoWEcXvkHBdTT3JulNFy5k8A8GBJn9kGZuh0w7bU06Pr-DuvoOZ3E-IW5B3Vty7kGj1BJI6zNRIKKRSun6XBRQOSNNrcyluMp5f7K2BizE4-cxHmbuY8clD-XMh2lM3HPZc5djN-6SbyNnLrccu_mXvjn5oeMUh921uGh9n_nmfxdi_fK8Xr7J1cfr-_JpJaeKrPQmNMEEj-jZ1qE1DnhL2npVew-hArRQkdPUKufIIjj0gI0BUj44avRC3P1lpzR-HTnPm_14TMPpcYNUoUJSCPoHj19Ihg</addsrcrecordid><sourcetype>Aggregation Database</sourcetype><iscdi>true</iscdi><recordtype>article</recordtype><pqid>2762027021</pqid></control><display><type>article</type><title>Ruimtelike en temporele leksikografiese deiktiese verankering</title><source>DOAJ Directory of Open Access Journals</source><source>African Journals Online (Open Access)</source><source>Alma/SFX Local Collection</source><creator>Gouws, Rufus H</creator><creatorcontrib>Gouws, Rufus H</creatorcontrib><description>In hierdie bydrae word daar eerstens aandag gegee aan deiksis as 'n verskynsel in die semantiek. Die oordrag van deiksis na die leksikografie word bespreek en die verskynsel van leksikografiese deiktiese verankering word aan die orde gestel. Dit word aangetoon dat hierdie verankering op verskillende maniere gedoen kan word. Leksikograwe moet telkens besluit hoe hierdie proses ten beste in 'n bepaalde woordeboek uitgevoer moet word. Verskillende tipes tekssegmente kan gebruik word om deiktiese verankering te bewerkstellig en die optrede van tekssegmente soos aanduiders, aanduidersimbole en aanduiderdele word kortliks bespreek. Die hooffokus is op ruimtelike en temporele leksikografiese deiktiese verankering. Verskillende deiktiese merkers en verankeringsprosedures word bespreek. Daar word aangetoon dat woordeboeke hier naas enkelaanduiders ook soms aanduiderkomplekse gebruik en dat die aanduiderkomplekse 'n eenvormige of 'n hibriedeformaat kan he. Daar word voorgestel dat suksesvolle deiktiese verankering dikwels vereis dat woordeboeke 'n primere verankeringsprosedure moet aanvul met sekondere verankering. Deiktiese verankering word as 'n veelfasige proses beskryf. Die bespreking word deurgaans aan die hand van opgetekende woordeboekvoorbeelde gedoen. Op grond van die bevindinge in die besprekinge word voorstelle aan die hand gedoen vir verbeterde prosedures van deiktiese verankering.</description><identifier>ISSN: 1684-4904</identifier><identifier>EISSN: 2224-0039</identifier><identifier>DOI: 10.5788/32-3-1733</identifier><language>afr ; por</language><publisher>Stellenbosch: Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (Bureau of the WAT)</publisher><subject>Communication ; Decision making ; Deixis ; Dictionaries ; Lexicography ; Randomized algorithms ; Semantic fields</subject><ispartof>Lexikos, 2022-01, Vol.32 (3), p.95-122</ispartof><rights>2022. This work is published under https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ (the “License”). Notwithstanding the ProQuest Terms and Conditions, you may use this content in accordance with the terms of the License.</rights><lds50>peer_reviewed</lds50><oa>free_for_read</oa><woscitedreferencessubscribed>false</woscitedreferencessubscribed></display><links><openurl>$$Topenurl_article</openurl><openurlfulltext>$$Topenurlfull_article</openurlfulltext><thumbnail>$$Tsyndetics_thumb_exl</thumbnail><link.rule.ids>314,777,781,861,27905,27906</link.rule.ids></links><search><creatorcontrib>Gouws, Rufus H</creatorcontrib><title>Ruimtelike en temporele leksikografiese deiktiese verankering</title><title>Lexikos</title><description>In hierdie bydrae word daar eerstens aandag gegee aan deiksis as 'n verskynsel in die semantiek. Die oordrag van deiksis na die leksikografie word bespreek en die verskynsel van leksikografiese deiktiese verankering word aan die orde gestel. Dit word aangetoon dat hierdie verankering op verskillende maniere gedoen kan word. Leksikograwe moet telkens besluit hoe hierdie proses ten beste in 'n bepaalde woordeboek uitgevoer moet word. Verskillende tipes tekssegmente kan gebruik word om deiktiese verankering te bewerkstellig en die optrede van tekssegmente soos aanduiders, aanduidersimbole en aanduiderdele word kortliks bespreek. Die hooffokus is op ruimtelike en temporele leksikografiese deiktiese verankering. Verskillende deiktiese merkers en verankeringsprosedures word bespreek. Daar word aangetoon dat woordeboeke hier naas enkelaanduiders ook soms aanduiderkomplekse gebruik en dat die aanduiderkomplekse 'n eenvormige of 'n hibriedeformaat kan he. Daar word voorgestel dat suksesvolle deiktiese verankering dikwels vereis dat woordeboeke 'n primere verankeringsprosedure moet aanvul met sekondere verankering. Deiktiese verankering word as 'n veelfasige proses beskryf. Die bespreking word deurgaans aan die hand van opgetekende woordeboekvoorbeelde gedoen. Op grond van die bevindinge in die besprekinge word voorstelle aan die hand gedoen vir verbeterde prosedures van deiktiese verankering.</description><subject>Communication</subject><subject>Decision making</subject><subject>Deixis</subject><subject>Dictionaries</subject><subject>Lexicography</subject><subject>Randomized algorithms</subject><subject>Semantic fields</subject><issn>1684-4904</issn><issn>2224-0039</issn><fulltext>true</fulltext><rsrctype>article</rsrctype><creationdate>2022</creationdate><recordtype>article</recordtype><sourceid>ABUWG</sourceid><sourceid>AFKRA</sourceid><sourceid>AIMQZ</sourceid><sourceid>AZQEC</sourceid><sourceid>BENPR</sourceid><sourceid>CCPQU</sourceid><sourceid>DWQXO</sourceid><sourceid>GNUQQ</sourceid><recordid>eNotjc1KxDAURoMoWEcXvkHBdTT3JulNFy5k8A8GBJn9kGZuh0w7bU06Pr-DuvoOZ3E-IW5B3Vty7kGj1BJI6zNRIKKRSun6XBRQOSNNrcyluMp5f7K2BizE4-cxHmbuY8clD-XMh2lM3HPZc5djN-6SbyNnLrccu_mXvjn5oeMUh921uGh9n_nmfxdi_fK8Xr7J1cfr-_JpJaeKrPQmNMEEj-jZ1qE1DnhL2npVew-hArRQkdPUKufIIjj0gI0BUj44avRC3P1lpzR-HTnPm_14TMPpcYNUoUJSCPoHj19Ihg</recordid><startdate>20220101</startdate><enddate>20220101</enddate><creator>Gouws, Rufus H</creator><general>Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (Bureau of the WAT)</general><scope>0-V</scope><scope>3V.</scope><scope>7T9</scope><scope>7XB</scope><scope>88J</scope><scope>8FK</scope><scope>ABUWG</scope><scope>AFKRA</scope><scope>AIMQZ</scope><scope>ALSLI</scope><scope>AZQEC</scope><scope>BENPR</scope><scope>CCPQU</scope><scope>CPGLG</scope><scope>CRLPW</scope><scope>DWQXO</scope><scope>GNUQQ</scope><scope>LIQON</scope><scope>M2R</scope><scope>PIMPY</scope><scope>PQEST</scope><scope>PQQKQ</scope><scope>PQUKI</scope><scope>PRINS</scope><scope>Q9U</scope></search><sort><creationdate>20220101</creationdate><title>Ruimtelike en temporele leksikografiese deiktiese verankering</title><author>Gouws, Rufus H</author></sort><facets><frbrtype>5</frbrtype><frbrgroupid>cdi_FETCH-LOGICAL-p675-a4cbc4ca22ae59cf481ed735a09aa1c6125167837f088752182a12b4170ac87b3</frbrgroupid><rsrctype>articles</rsrctype><prefilter>articles</prefilter><language>afr ; por</language><creationdate>2022</creationdate><topic>Communication</topic><topic>Decision making</topic><topic>Deixis</topic><topic>Dictionaries</topic><topic>Lexicography</topic><topic>Randomized algorithms</topic><topic>Semantic fields</topic><toplevel>peer_reviewed</toplevel><toplevel>online_resources</toplevel><creatorcontrib>Gouws, Rufus H</creatorcontrib><collection>ProQuest Social Sciences Premium Collection</collection><collection>ProQuest Central (Corporate)</collection><collection>Linguistics and Language Behavior Abstracts (LLBA)</collection><collection>ProQuest Central (purchase pre-March 2016)</collection><collection>Social Science Database (Alumni Edition)</collection><collection>ProQuest Central (Alumni) (purchase pre-March 2016)</collection><collection>ProQuest Central (Alumni Edition)</collection><collection>ProQuest Central UK/Ireland</collection><collection>ProQuest One Literature</collection><collection>Social Science Premium Collection</collection><collection>ProQuest Central Essentials</collection><collection>ProQuest Central</collection><collection>ProQuest One Community College</collection><collection>Linguistics Collection</collection><collection>Linguistics Database</collection><collection>ProQuest Central Korea</collection><collection>ProQuest Central Student</collection><collection>ProQuest One Literature - U.S. Customers Only</collection><collection>Social Science Database</collection><collection>Publicly Available Content Database</collection><collection>ProQuest One Academic Eastern Edition (DO NOT USE)</collection><collection>ProQuest One Academic</collection><collection>ProQuest One Academic UKI Edition</collection><collection>ProQuest Central China</collection><collection>ProQuest Central Basic</collection><jtitle>Lexikos</jtitle></facets><delivery><delcategory>Remote Search Resource</delcategory><fulltext>fulltext</fulltext></delivery><addata><au>Gouws, Rufus H</au><format>journal</format><genre>article</genre><ristype>JOUR</ristype><atitle>Ruimtelike en temporele leksikografiese deiktiese verankering</atitle><jtitle>Lexikos</jtitle><date>2022-01-01</date><risdate>2022</risdate><volume>32</volume><issue>3</issue><spage>95</spage><epage>122</epage><pages>95-122</pages><issn>1684-4904</issn><eissn>2224-0039</eissn><abstract>In hierdie bydrae word daar eerstens aandag gegee aan deiksis as 'n verskynsel in die semantiek. Die oordrag van deiksis na die leksikografie word bespreek en die verskynsel van leksikografiese deiktiese verankering word aan die orde gestel. Dit word aangetoon dat hierdie verankering op verskillende maniere gedoen kan word. Leksikograwe moet telkens besluit hoe hierdie proses ten beste in 'n bepaalde woordeboek uitgevoer moet word. Verskillende tipes tekssegmente kan gebruik word om deiktiese verankering te bewerkstellig en die optrede van tekssegmente soos aanduiders, aanduidersimbole en aanduiderdele word kortliks bespreek. Die hooffokus is op ruimtelike en temporele leksikografiese deiktiese verankering. Verskillende deiktiese merkers en verankeringsprosedures word bespreek. Daar word aangetoon dat woordeboeke hier naas enkelaanduiders ook soms aanduiderkomplekse gebruik en dat die aanduiderkomplekse 'n eenvormige of 'n hibriedeformaat kan he. Daar word voorgestel dat suksesvolle deiktiese verankering dikwels vereis dat woordeboeke 'n primere verankeringsprosedure moet aanvul met sekondere verankering. Deiktiese verankering word as 'n veelfasige proses beskryf. Die bespreking word deurgaans aan die hand van opgetekende woordeboekvoorbeelde gedoen. Op grond van die bevindinge in die besprekinge word voorstelle aan die hand gedoen vir verbeterde prosedures van deiktiese verankering.</abstract><cop>Stellenbosch</cop><pub>Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (Bureau of the WAT)</pub><doi>10.5788/32-3-1733</doi><tpages>28</tpages><oa>free_for_read</oa></addata></record>
fulltext fulltext
identifier ISSN: 1684-4904
ispartof Lexikos, 2022-01, Vol.32 (3), p.95-122
issn 1684-4904
2224-0039
language afr ; por
recordid cdi_proquest_journals_2762027021
source DOAJ Directory of Open Access Journals; African Journals Online (Open Access); Alma/SFX Local Collection
subjects Communication
Decision making
Deixis
Dictionaries
Lexicography
Randomized algorithms
Semantic fields
title Ruimtelike en temporele leksikografiese deiktiese verankering
url https://sfx.bib-bvb.de/sfx_tum?ctx_ver=Z39.88-2004&ctx_enc=info:ofi/enc:UTF-8&ctx_tim=2025-01-20T12%3A43%3A24IST&url_ver=Z39.88-2004&url_ctx_fmt=infofi/fmt:kev:mtx:ctx&rfr_id=info:sid/primo.exlibrisgroup.com:primo3-Article-proquest&rft_val_fmt=info:ofi/fmt:kev:mtx:journal&rft.genre=article&rft.atitle=Ruimtelike%20en%20temporele%20leksikografiese%20deiktiese%20verankering&rft.jtitle=Lexikos&rft.au=Gouws,%20Rufus%20H&rft.date=2022-01-01&rft.volume=32&rft.issue=3&rft.spage=95&rft.epage=122&rft.pages=95-122&rft.issn=1684-4904&rft.eissn=2224-0039&rft_id=info:doi/10.5788/32-3-1733&rft_dat=%3Cproquest%3E2762027021%3C/proquest%3E%3Curl%3E%3C/url%3E&disable_directlink=true&sfx.directlink=off&sfx.report_link=0&rft_id=info:oai/&rft_pqid=2762027021&rft_id=info:pmid/&rfr_iscdi=true