SELECTION OF SUSTAINABLE SUPPLIER(S) IN A PAINT MANUFACTURING COMPANY USING HYBRID METAHEURISTIC ALGORITHM
Verskaffer seleksie in 'n vervaardigingstelsel is hoogs ingewikkeld as gevolg van die aard en struktuur van organisasies. П Paradigmaskuif weg van die duimreěl- en ander klassieke benaderings is nodig om П betroubare tegniek, wat gebruik maak van П hibriede algoritme vir beter akkuraatheid tyde...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | South African journal of industrial engineering 2020-11, Vol.31 (3), p.13-23 |
---|---|
Hauptverfasser: | , , |
Format: | Artikel |
Sprache: | eng |
Schlagworte: | |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Zusammenfassung: | Verskaffer seleksie in 'n vervaardigingstelsel is hoogs ingewikkeld as gevolg van die aard en struktuur van organisasies. П Paradigmaskuif weg van die duimreěl- en ander klassieke benaderings is nodig om П betroubare tegniek, wat gebruik maak van П hibriede algoritme vir beter akkuraatheid tydens die seleksieproses, te verskaf. Die gebruik van П hibriede berekening intelligensie tegniek - П aanpasbare neuro-wasige inferensie stelsel - word voorgestel vir die doeltreffende identifisering en kies van volhoubare verskaffers. Die hibriede modelleringkonfigurasie is toegepas in n verf vervaardigingsmaatskappy om die beste moontlike verskaffer te kies. Die resultaat was n vinniger en meer betroubare voorspelling deur die kreatiewe model. Beroepsmense en besigheidsbestuurders sal baat vind by die kies van volhoubare verskaffers in n voorsienningskettingstelsel. |
---|---|
ISSN: | 1012-277X 2224-7890 |
DOI: | 10.7166/31-3-2429 |