Kontrasterende invloed van chroniese osoonblootstelling op fotosintetiese elektronoordrag en CO2-assimilering in gevoelige (S156) en bestande (R123) Phaseolus vulgaris L. genotipes
Troposferiese osoon (O3) word beskou as een van die belangrikste lugbesoedelstowwe aangesien dit wêreldwyd meer skade aan landbougewasse aanrig as al die ander besoedelstowwe saam. Weens die oksiderende aard daarvan verooraak O3 blaarskade en ’n afname in fotosintese. Bestandheid van gewasse teen O3...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie 2018-09, Vol.37 (1), p.1-12 |
---|---|
Hauptverfasser: | , , , |
Format: | Artikel |
Sprache: | afr |
Schlagworte: | |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
Schreiben Sie den ersten Kommentar!