Hoë voorkomskoers van bakteriële vaginose en Chlamydia in ’n lae-inkomste, hoë-bevolkingsdigtheid gemeenskap in Kaapstad
OpsommingJong Suid-Afrikaanse vroue uit hulpbron-arm gemeenskappe staar verskeie uitdagings in die gesig in terme van hulle seksuele en reproduktiewe gesondheid. Hier beskryf ons die voorkoms van vaginale mikrobiota en seksueel oordraagbare infeksies (SOI’s) onder 102; 16–22-jarige MIV-negatiewe Sui...
Gespeichert in:
Veröffentlicht in: | Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie 2017-12, Vol.36 (1) |
---|---|
Hauptverfasser: | , , , , , , , , , , , |
Format: | Artikel |
Sprache: | afr ; eng |
Schlagworte: | |
Online-Zugang: | Volltext |
Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
container_end_page | |
---|---|
container_issue | 1 |
container_start_page | |
container_title | Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie |
container_volume | 36 |
creator | Lennard, Katie S. Dabee, Smritee Barnabas, Shaun L. Havyarimana, Enock Jaumdally, Shameem Z. Botha, Gerrit Mkhize, Nonhlanhla N. Bekker, Linda-Gail Gray, Glenda Mulder, Nicola Passmore, Jo-Ann Jaspan, Heather B. |
description | OpsommingJong Suid-Afrikaanse vroue uit hulpbron-arm gemeenskappe staar verskeie uitdagings in die gesig in terme van hulle seksuele en reproduktiewe gesondheid. Hier beskryf ons die voorkoms van vaginale mikrobiota en seksueel oordraagbare infeksies (SOI’s) onder 102; 16–22-jarige MIV-negatiewe Suid-Afrikaanse vroue uit ’n lae-inkomste, hoë-bevolkingsdigtheid gemeenskap in Kaapstad. Vaginale mikrobiota is met behulp van 16S rRNA amplikon volgorde-bepaling geprofileer; bakteriese vaginose (BV) status is met behulp van ’n Nugent-telling vasgestel; en SOI’s is deur middel van ’n multipleks polimerase kettingreaksie bepaal. SOI’s was algemeen, met 55% van die vroue wat ten minste een SOI gehad het; 41% wat met hoë-risiko menslike papillomavirus (MPV) besmet was, en ’n verdere 28% wat met laerisiko-MPV besmet was; 44% van die vroue was met Chlamydia besmet waarvan 16% een of meer addisionele SOI gehad het. BV persentasies was ook baie hoog met 55% van die vroue wat as BV-positief (Nugent-telling ≥7) geklassifiseer is, 7% as BV-intermediêr (Nugent-telling 3–6), en 38% as BV-negatief (Nugent-telling 0–2). Streptococcus (Streptococcus agalactiae), die grootste oorsaak van neonatale sepsis, was teenwoordig in 25% van die BV-positiewe vroue en 28% van die BV-negatiewe vroue, en was dus meer onder BV-negatiewe vroue. Chlamydia-infeksie sowel as BV kan reproduktiewe gesondheid nadelig beïnvloed en verhoog hierdie vroue se risiko vir die verkryging van MIV. Die voorkoms van veral Prevotella amnii kan die MIV-risiko verhoog as gevolg van sy inflammatoriese kapasiteit. Laboratorium-gebaseerde toetsing vir SOI’s (veral Chlamydia en Gonorrhoeae) blyk in hierdie gemeenskap geregverdig te wees, tesame met verdere monitering en/of behandeling van BV.Navorsing korrelasie: Hierdie artikel is die vertaalde weergawe en is beskikbaar gestel om ‘n breër lesersgroep te bereik. Die oorspronklike Engelse artikel is beskikbaar hier: https://doi.org/10.4102/satnt.v36i1.1484 |
doi_str_mv | 10.4102/satnt.v36i1.1495 |
format | Article |
fullrecord | <record><control><sourceid>proquest_cross</sourceid><recordid>TN_cdi_proquest_journals_2215217165</recordid><sourceformat>XML</sourceformat><sourcesystem>PC</sourcesystem><sourcerecordid>2215217165</sourcerecordid><originalsourceid>FETCH-LOGICAL-c695-d8e6b1eebf6da12651c02f03eb09440bbb8aa06e1365d852ebd90fd589ddee1e3</originalsourceid><addsrcrecordid>eNotkEFOwzAURC0EEqWwZ2mJLSm2E7vJElVAEZXYdB_Z9U_qJrGDnVZigcQ1OEOP0ZtwEpKW2XyNNDNfegjdUjJJKGEPQXa2m-xiYeiEJhk_QyPWK0roND5HI8J4EsVJKi7RVQgbQtiUJukIfc3dYY93zvnKNaFy4APeSYuVrDrw5rCvofelsS4ABotn61o2n9pIbCz-_f6xuJYQGTu0O7jH634uUrBzdWVsGbQpuzUYjUtoAGyoZDsU36RsQyf1NbooZB3g5v-O0fL5aTmbR4v3l9fZ4yJaiYxHOgWhKIAqhJaUCU5XhBUkBkWyJCFKqVRKIoDGguuUM1A6I4XmaaY1AIV4jO5Os613H1sIXb5xW2_7jzljlDM6pYL3KXJKrbwLwUORt9400n_mlOQD4_zIOD8yzgfG8R9-AHdw</addsrcrecordid><sourcetype>Aggregation Database</sourcetype><iscdi>true</iscdi><recordtype>article</recordtype><pqid>2215217165</pqid></control><display><type>article</type><title>Hoë voorkomskoers van bakteriële vaginose en Chlamydia in ’n lae-inkomste, hoë-bevolkingsdigtheid gemeenskap in Kaapstad</title><source>Elektronische Zeitschriftenbibliothek - Frei zugängliche E-Journals</source><creator>Lennard, Katie S. ; Dabee, Smritee ; Barnabas, Shaun L. ; Havyarimana, Enock ; Jaumdally, Shameem Z. ; Botha, Gerrit ; Mkhize, Nonhlanhla N. ; Bekker, Linda-Gail ; Gray, Glenda ; Mulder, Nicola ; Passmore, Jo-Ann ; Jaspan, Heather B.</creator><creatorcontrib>Lennard, Katie S. ; Dabee, Smritee ; Barnabas, Shaun L. ; Havyarimana, Enock ; Jaumdally, Shameem Z. ; Botha, Gerrit ; Mkhize, Nonhlanhla N. ; Bekker, Linda-Gail ; Gray, Glenda ; Mulder, Nicola ; Passmore, Jo-Ann ; Jaspan, Heather B.</creatorcontrib><description>OpsommingJong Suid-Afrikaanse vroue uit hulpbron-arm gemeenskappe staar verskeie uitdagings in die gesig in terme van hulle seksuele en reproduktiewe gesondheid. Hier beskryf ons die voorkoms van vaginale mikrobiota en seksueel oordraagbare infeksies (SOI’s) onder 102; 16–22-jarige MIV-negatiewe Suid-Afrikaanse vroue uit ’n lae-inkomste, hoë-bevolkingsdigtheid gemeenskap in Kaapstad. Vaginale mikrobiota is met behulp van 16S rRNA amplikon volgorde-bepaling geprofileer; bakteriese vaginose (BV) status is met behulp van ’n Nugent-telling vasgestel; en SOI’s is deur middel van ’n multipleks polimerase kettingreaksie bepaal. SOI’s was algemeen, met 55% van die vroue wat ten minste een SOI gehad het; 41% wat met hoë-risiko menslike papillomavirus (MPV) besmet was, en ’n verdere 28% wat met laerisiko-MPV besmet was; 44% van die vroue was met Chlamydia besmet waarvan 16% een of meer addisionele SOI gehad het. BV persentasies was ook baie hoog met 55% van die vroue wat as BV-positief (Nugent-telling ≥7) geklassifiseer is, 7% as BV-intermediêr (Nugent-telling 3–6), en 38% as BV-negatief (Nugent-telling 0–2). Streptococcus (Streptococcus agalactiae), die grootste oorsaak van neonatale sepsis, was teenwoordig in 25% van die BV-positiewe vroue en 28% van die BV-negatiewe vroue, en was dus meer onder BV-negatiewe vroue. Chlamydia-infeksie sowel as BV kan reproduktiewe gesondheid nadelig beïnvloed en verhoog hierdie vroue se risiko vir die verkryging van MIV. Die voorkoms van veral Prevotella amnii kan die MIV-risiko verhoog as gevolg van sy inflammatoriese kapasiteit. Laboratorium-gebaseerde toetsing vir SOI’s (veral Chlamydia en Gonorrhoeae) blyk in hierdie gemeenskap geregverdig te wees, tesame met verdere monitering en/of behandeling van BV.Navorsing korrelasie: Hierdie artikel is die vertaalde weergawe en is beskikbaar gestel om ‘n breër lesersgroep te bereik. Die oorspronklike Engelse artikel is beskikbaar hier: https://doi.org/10.4102/satnt.v36i1.1484</description><identifier>ISSN: 0254-3486</identifier><identifier>EISSN: 2222-4173</identifier><identifier>DOI: 10.4102/satnt.v36i1.1495</identifier><language>afr ; eng</language><publisher>Pretoria: South African Academy of Science and Art</publisher><subject>Bacteria ; Chlamydia ; rRNA 16S ; Sepsis</subject><ispartof>Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie, 2017-12, Vol.36 (1)</ispartof><rights>2017. This work is published under https://creativecommons.org/licenses/by/4.0 (the “License”). Notwithstanding the ProQuest Terms and Conditions, you may use this content in accordance with the terms of the License.</rights><oa>free_for_read</oa><woscitedreferencessubscribed>false</woscitedreferencessubscribed><cites>FETCH-LOGICAL-c695-d8e6b1eebf6da12651c02f03eb09440bbb8aa06e1365d852ebd90fd589ddee1e3</cites><orcidid>0000-0002-9510-5774 ; 0000-0003-4905-0941 ; 0000-0002-0745-6073 ; 0000-0002-1471-4245 ; 0000-0002-7801-1063 ; 0000-0002-8373-9593 ; 0000-0002-4819-9501 ; 0000-0003-0316-7087 ; 0000-0002-0755-4386</orcidid></display><links><openurl>$$Topenurl_article</openurl><openurlfulltext>$$Topenurlfull_article</openurlfulltext><thumbnail>$$Tsyndetics_thumb_exl</thumbnail><link.rule.ids>314,776,780,27901,27902</link.rule.ids></links><search><creatorcontrib>Lennard, Katie S.</creatorcontrib><creatorcontrib>Dabee, Smritee</creatorcontrib><creatorcontrib>Barnabas, Shaun L.</creatorcontrib><creatorcontrib>Havyarimana, Enock</creatorcontrib><creatorcontrib>Jaumdally, Shameem Z.</creatorcontrib><creatorcontrib>Botha, Gerrit</creatorcontrib><creatorcontrib>Mkhize, Nonhlanhla N.</creatorcontrib><creatorcontrib>Bekker, Linda-Gail</creatorcontrib><creatorcontrib>Gray, Glenda</creatorcontrib><creatorcontrib>Mulder, Nicola</creatorcontrib><creatorcontrib>Passmore, Jo-Ann</creatorcontrib><creatorcontrib>Jaspan, Heather B.</creatorcontrib><title>Hoë voorkomskoers van bakteriële vaginose en Chlamydia in ’n lae-inkomste, hoë-bevolkingsdigtheid gemeenskap in Kaapstad</title><title>Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie</title><description>OpsommingJong Suid-Afrikaanse vroue uit hulpbron-arm gemeenskappe staar verskeie uitdagings in die gesig in terme van hulle seksuele en reproduktiewe gesondheid. Hier beskryf ons die voorkoms van vaginale mikrobiota en seksueel oordraagbare infeksies (SOI’s) onder 102; 16–22-jarige MIV-negatiewe Suid-Afrikaanse vroue uit ’n lae-inkomste, hoë-bevolkingsdigtheid gemeenskap in Kaapstad. Vaginale mikrobiota is met behulp van 16S rRNA amplikon volgorde-bepaling geprofileer; bakteriese vaginose (BV) status is met behulp van ’n Nugent-telling vasgestel; en SOI’s is deur middel van ’n multipleks polimerase kettingreaksie bepaal. SOI’s was algemeen, met 55% van die vroue wat ten minste een SOI gehad het; 41% wat met hoë-risiko menslike papillomavirus (MPV) besmet was, en ’n verdere 28% wat met laerisiko-MPV besmet was; 44% van die vroue was met Chlamydia besmet waarvan 16% een of meer addisionele SOI gehad het. BV persentasies was ook baie hoog met 55% van die vroue wat as BV-positief (Nugent-telling ≥7) geklassifiseer is, 7% as BV-intermediêr (Nugent-telling 3–6), en 38% as BV-negatief (Nugent-telling 0–2). Streptococcus (Streptococcus agalactiae), die grootste oorsaak van neonatale sepsis, was teenwoordig in 25% van die BV-positiewe vroue en 28% van die BV-negatiewe vroue, en was dus meer onder BV-negatiewe vroue. Chlamydia-infeksie sowel as BV kan reproduktiewe gesondheid nadelig beïnvloed en verhoog hierdie vroue se risiko vir die verkryging van MIV. Die voorkoms van veral Prevotella amnii kan die MIV-risiko verhoog as gevolg van sy inflammatoriese kapasiteit. Laboratorium-gebaseerde toetsing vir SOI’s (veral Chlamydia en Gonorrhoeae) blyk in hierdie gemeenskap geregverdig te wees, tesame met verdere monitering en/of behandeling van BV.Navorsing korrelasie: Hierdie artikel is die vertaalde weergawe en is beskikbaar gestel om ‘n breër lesersgroep te bereik. Die oorspronklike Engelse artikel is beskikbaar hier: https://doi.org/10.4102/satnt.v36i1.1484</description><subject>Bacteria</subject><subject>Chlamydia</subject><subject>rRNA 16S</subject><subject>Sepsis</subject><issn>0254-3486</issn><issn>2222-4173</issn><fulltext>true</fulltext><rsrctype>article</rsrctype><creationdate>2017</creationdate><recordtype>article</recordtype><sourceid>8G5</sourceid><sourceid>BENPR</sourceid><sourceid>GUQSH</sourceid><sourceid>M2O</sourceid><recordid>eNotkEFOwzAURC0EEqWwZ2mJLSm2E7vJElVAEZXYdB_Z9U_qJrGDnVZigcQ1OEOP0ZtwEpKW2XyNNDNfegjdUjJJKGEPQXa2m-xiYeiEJhk_QyPWK0roND5HI8J4EsVJKi7RVQgbQtiUJukIfc3dYY93zvnKNaFy4APeSYuVrDrw5rCvofelsS4ABotn61o2n9pIbCz-_f6xuJYQGTu0O7jH634uUrBzdWVsGbQpuzUYjUtoAGyoZDsU36RsQyf1NbooZB3g5v-O0fL5aTmbR4v3l9fZ4yJaiYxHOgWhKIAqhJaUCU5XhBUkBkWyJCFKqVRKIoDGguuUM1A6I4XmaaY1AIV4jO5Os613H1sIXb5xW2_7jzljlDM6pYL3KXJKrbwLwUORt9400n_mlOQD4_zIOD8yzgfG8R9-AHdw</recordid><startdate>20171212</startdate><enddate>20171212</enddate><creator>Lennard, Katie S.</creator><creator>Dabee, Smritee</creator><creator>Barnabas, Shaun L.</creator><creator>Havyarimana, Enock</creator><creator>Jaumdally, Shameem Z.</creator><creator>Botha, Gerrit</creator><creator>Mkhize, Nonhlanhla N.</creator><creator>Bekker, Linda-Gail</creator><creator>Gray, Glenda</creator><creator>Mulder, Nicola</creator><creator>Passmore, Jo-Ann</creator><creator>Jaspan, Heather B.</creator><general>South African Academy of Science and Art</general><scope>AAYXX</scope><scope>CITATION</scope><scope>3V.</scope><scope>7X2</scope><scope>7XB</scope><scope>8FE</scope><scope>8FG</scope><scope>8FH</scope><scope>8FK</scope><scope>8G5</scope><scope>ABJCF</scope><scope>ABUWG</scope><scope>AEUYN</scope><scope>AFKRA</scope><scope>ARAPS</scope><scope>ATCPS</scope><scope>AZQEC</scope><scope>BBNVY</scope><scope>BENPR</scope><scope>BGLVJ</scope><scope>BHPHI</scope><scope>BKSAR</scope><scope>CCPQU</scope><scope>CWDGH</scope><scope>D1I</scope><scope>DWQXO</scope><scope>GNUQQ</scope><scope>GUQSH</scope><scope>HCIFZ</scope><scope>JQ2</scope><scope>K7-</scope><scope>KB.</scope><scope>L6V</scope><scope>LK8</scope><scope>M0K</scope><scope>M2O</scope><scope>M7P</scope><scope>M7S</scope><scope>MBDVC</scope><scope>P5Z</scope><scope>P62</scope><scope>PADUT</scope><scope>PATMY</scope><scope>PCBAR</scope><scope>PDBOC</scope><scope>PHGZM</scope><scope>PHGZT</scope><scope>PIMPY</scope><scope>PKEHL</scope><scope>PQEST</scope><scope>PQGLB</scope><scope>PQQKQ</scope><scope>PQUKI</scope><scope>PRINS</scope><scope>PTHSS</scope><scope>PYCSY</scope><scope>Q9U</scope><orcidid>https://orcid.org/0000-0002-9510-5774</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0003-4905-0941</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0002-0745-6073</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0002-1471-4245</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0002-7801-1063</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0002-8373-9593</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0002-4819-9501</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0003-0316-7087</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0002-0755-4386</orcidid></search><sort><creationdate>20171212</creationdate><title>Hoë voorkomskoers van bakteriële vaginose en Chlamydia in ’n lae-inkomste, hoë-bevolkingsdigtheid gemeenskap in Kaapstad</title><author>Lennard, Katie S. ; Dabee, Smritee ; Barnabas, Shaun L. ; Havyarimana, Enock ; Jaumdally, Shameem Z. ; Botha, Gerrit ; Mkhize, Nonhlanhla N. ; Bekker, Linda-Gail ; Gray, Glenda ; Mulder, Nicola ; Passmore, Jo-Ann ; Jaspan, Heather B.</author></sort><facets><frbrtype>5</frbrtype><frbrgroupid>cdi_FETCH-LOGICAL-c695-d8e6b1eebf6da12651c02f03eb09440bbb8aa06e1365d852ebd90fd589ddee1e3</frbrgroupid><rsrctype>articles</rsrctype><prefilter>articles</prefilter><language>afr ; eng</language><creationdate>2017</creationdate><topic>Bacteria</topic><topic>Chlamydia</topic><topic>rRNA 16S</topic><topic>Sepsis</topic><toplevel>online_resources</toplevel><creatorcontrib>Lennard, Katie S.</creatorcontrib><creatorcontrib>Dabee, Smritee</creatorcontrib><creatorcontrib>Barnabas, Shaun L.</creatorcontrib><creatorcontrib>Havyarimana, Enock</creatorcontrib><creatorcontrib>Jaumdally, Shameem Z.</creatorcontrib><creatorcontrib>Botha, Gerrit</creatorcontrib><creatorcontrib>Mkhize, Nonhlanhla N.</creatorcontrib><creatorcontrib>Bekker, Linda-Gail</creatorcontrib><creatorcontrib>Gray, Glenda</creatorcontrib><creatorcontrib>Mulder, Nicola</creatorcontrib><creatorcontrib>Passmore, Jo-Ann</creatorcontrib><creatorcontrib>Jaspan, Heather B.</creatorcontrib><collection>CrossRef</collection><collection>ProQuest Central (Corporate)</collection><collection>Agricultural Science Collection</collection><collection>ProQuest Central (purchase pre-March 2016)</collection><collection>ProQuest SciTech Collection</collection><collection>ProQuest Technology Collection</collection><collection>ProQuest Natural Science Collection</collection><collection>ProQuest Central (Alumni) (purchase pre-March 2016)</collection><collection>Research Library (Alumni Edition)</collection><collection>Materials Science & Engineering Collection</collection><collection>ProQuest Central (Alumni Edition)</collection><collection>ProQuest One Sustainability</collection><collection>ProQuest Central UK/Ireland</collection><collection>Advanced Technologies & Aerospace Collection</collection><collection>Agricultural & Environmental Science Collection</collection><collection>ProQuest Central Essentials</collection><collection>Biological Science Collection</collection><collection>ProQuest Central</collection><collection>Technology Collection</collection><collection>Natural Science Collection</collection><collection>Earth, Atmospheric & Aquatic Science Collection</collection><collection>ProQuest One Community College</collection><collection>Middle East & Africa Database</collection><collection>ProQuest Materials Science Collection</collection><collection>ProQuest Central Korea</collection><collection>ProQuest Central Student</collection><collection>Research Library Prep</collection><collection>SciTech Premium Collection</collection><collection>ProQuest Computer Science Collection</collection><collection>Computer Science Database</collection><collection>Materials Science Database</collection><collection>ProQuest Engineering Collection</collection><collection>ProQuest Biological Science Collection</collection><collection>Agricultural Science Database</collection><collection>Research Library</collection><collection>Biological Science Database</collection><collection>Engineering Database</collection><collection>Research Library (Corporate)</collection><collection>Advanced Technologies & Aerospace Database</collection><collection>ProQuest Advanced Technologies & Aerospace Collection</collection><collection>Research Library China</collection><collection>Environmental Science Database</collection><collection>Earth, Atmospheric & Aquatic Science Database</collection><collection>Materials Science Collection</collection><collection>ProQuest Central (New)</collection><collection>ProQuest One Academic (New)</collection><collection>Publicly Available Content Database</collection><collection>ProQuest One Academic Middle East (New)</collection><collection>ProQuest One Academic Eastern Edition (DO NOT USE)</collection><collection>ProQuest One Applied & Life Sciences</collection><collection>ProQuest One Academic</collection><collection>ProQuest One Academic UKI Edition</collection><collection>ProQuest Central China</collection><collection>Engineering Collection</collection><collection>Environmental Science Collection</collection><collection>ProQuest Central Basic</collection><jtitle>Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie</jtitle></facets><delivery><delcategory>Remote Search Resource</delcategory><fulltext>fulltext</fulltext></delivery><addata><au>Lennard, Katie S.</au><au>Dabee, Smritee</au><au>Barnabas, Shaun L.</au><au>Havyarimana, Enock</au><au>Jaumdally, Shameem Z.</au><au>Botha, Gerrit</au><au>Mkhize, Nonhlanhla N.</au><au>Bekker, Linda-Gail</au><au>Gray, Glenda</au><au>Mulder, Nicola</au><au>Passmore, Jo-Ann</au><au>Jaspan, Heather B.</au><format>journal</format><genre>article</genre><ristype>JOUR</ristype><atitle>Hoë voorkomskoers van bakteriële vaginose en Chlamydia in ’n lae-inkomste, hoë-bevolkingsdigtheid gemeenskap in Kaapstad</atitle><jtitle>Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie</jtitle><date>2017-12-12</date><risdate>2017</risdate><volume>36</volume><issue>1</issue><issn>0254-3486</issn><eissn>2222-4173</eissn><abstract>OpsommingJong Suid-Afrikaanse vroue uit hulpbron-arm gemeenskappe staar verskeie uitdagings in die gesig in terme van hulle seksuele en reproduktiewe gesondheid. Hier beskryf ons die voorkoms van vaginale mikrobiota en seksueel oordraagbare infeksies (SOI’s) onder 102; 16–22-jarige MIV-negatiewe Suid-Afrikaanse vroue uit ’n lae-inkomste, hoë-bevolkingsdigtheid gemeenskap in Kaapstad. Vaginale mikrobiota is met behulp van 16S rRNA amplikon volgorde-bepaling geprofileer; bakteriese vaginose (BV) status is met behulp van ’n Nugent-telling vasgestel; en SOI’s is deur middel van ’n multipleks polimerase kettingreaksie bepaal. SOI’s was algemeen, met 55% van die vroue wat ten minste een SOI gehad het; 41% wat met hoë-risiko menslike papillomavirus (MPV) besmet was, en ’n verdere 28% wat met laerisiko-MPV besmet was; 44% van die vroue was met Chlamydia besmet waarvan 16% een of meer addisionele SOI gehad het. BV persentasies was ook baie hoog met 55% van die vroue wat as BV-positief (Nugent-telling ≥7) geklassifiseer is, 7% as BV-intermediêr (Nugent-telling 3–6), en 38% as BV-negatief (Nugent-telling 0–2). Streptococcus (Streptococcus agalactiae), die grootste oorsaak van neonatale sepsis, was teenwoordig in 25% van die BV-positiewe vroue en 28% van die BV-negatiewe vroue, en was dus meer onder BV-negatiewe vroue. Chlamydia-infeksie sowel as BV kan reproduktiewe gesondheid nadelig beïnvloed en verhoog hierdie vroue se risiko vir die verkryging van MIV. Die voorkoms van veral Prevotella amnii kan die MIV-risiko verhoog as gevolg van sy inflammatoriese kapasiteit. Laboratorium-gebaseerde toetsing vir SOI’s (veral Chlamydia en Gonorrhoeae) blyk in hierdie gemeenskap geregverdig te wees, tesame met verdere monitering en/of behandeling van BV.Navorsing korrelasie: Hierdie artikel is die vertaalde weergawe en is beskikbaar gestel om ‘n breër lesersgroep te bereik. Die oorspronklike Engelse artikel is beskikbaar hier: https://doi.org/10.4102/satnt.v36i1.1484</abstract><cop>Pretoria</cop><pub>South African Academy of Science and Art</pub><doi>10.4102/satnt.v36i1.1495</doi><orcidid>https://orcid.org/0000-0002-9510-5774</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0003-4905-0941</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0002-0745-6073</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0002-1471-4245</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0002-7801-1063</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0002-8373-9593</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0002-4819-9501</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0003-0316-7087</orcidid><orcidid>https://orcid.org/0000-0002-0755-4386</orcidid><oa>free_for_read</oa></addata></record> |
fulltext | fulltext |
identifier | ISSN: 0254-3486 |
ispartof | Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie, 2017-12, Vol.36 (1) |
issn | 0254-3486 2222-4173 |
language | afr ; eng |
recordid | cdi_proquest_journals_2215217165 |
source | Elektronische Zeitschriftenbibliothek - Frei zugängliche E-Journals |
subjects | Bacteria Chlamydia rRNA 16S Sepsis |
title | Hoë voorkomskoers van bakteriële vaginose en Chlamydia in ’n lae-inkomste, hoë-bevolkingsdigtheid gemeenskap in Kaapstad |
url | https://sfx.bib-bvb.de/sfx_tum?ctx_ver=Z39.88-2004&ctx_enc=info:ofi/enc:UTF-8&ctx_tim=2025-02-21T21%3A44%3A40IST&url_ver=Z39.88-2004&url_ctx_fmt=infofi/fmt:kev:mtx:ctx&rfr_id=info:sid/primo.exlibrisgroup.com:primo3-Article-proquest_cross&rft_val_fmt=info:ofi/fmt:kev:mtx:journal&rft.genre=article&rft.atitle=Ho%C3%AB%20voorkomskoers%20van%20bakteri%C3%ABle%20vaginose%20en%20Chlamydia%20in%20%E2%80%99n%20lae-inkomste,%20ho%C3%AB-bevolkingsdigtheid%20gemeenskap%20in%20Kaapstad&rft.jtitle=Suid-Afrikaanse%20tydskrif%20vir%20natuurwetenskap%20en%20tegnologie&rft.au=Lennard,%20Katie%20S.&rft.date=2017-12-12&rft.volume=36&rft.issue=1&rft.issn=0254-3486&rft.eissn=2222-4173&rft_id=info:doi/10.4102/satnt.v36i1.1495&rft_dat=%3Cproquest_cross%3E2215217165%3C/proquest_cross%3E%3Curl%3E%3C/url%3E&disable_directlink=true&sfx.directlink=off&sfx.report_link=0&rft_id=info:oai/&rft_pqid=2215217165&rft_id=info:pmid/&rfr_iscdi=true |